Ons Winkel Hartswater

Ons Winkel Hartswater Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur.

Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar.

Kom maak 'n draai by Ons Winkel Hartswater vir al jou winter benodighede, nuwe baadjies en serpe op die rakke!!!        ...
18/06/2026

Kom maak 'n draai by Ons Winkel Hartswater vir al jou winter benodighede, nuwe baadjies en serpe op die rakke!!!

Nuwe goedjies uitgepak...Kom loer in en kyk wats nuut op die rak...Ons Winkel Hartswater
16/06/2026

Nuwe goedjies uitgepak...
Kom loer in en kyk wats nuut op die rak...
Ons Winkel Hartswater

15/06/2026
Kom maak 'n draai by Ons Winkel Hartswater vir 'n oulike geskenkie of bederf vir jouself.Daar is ook baie winters klere ...
12/06/2026

Kom maak 'n draai by Ons Winkel Hartswater vir 'n oulike geskenkie of bederf vir jouself.

Daar is ook baie winters klere op die rakke vir al die koue dae. 🥶

Kom maak 'n draai by Ons Winkel vir jou lekker snoesige winters slaap klere.Ons het ook nuwe winters klere vir kinders e...
28/05/2026

Kom maak 'n draai by Ons Winkel vir jou lekker snoesige winters slaap klere.

Ons het ook nuwe winters klere vir kinders en groot mense asook duver inners en beddegoed.

Come and spoil you MUM💞💞💞
07/05/2026

Come and spoil you MUM💞💞💞

Address

Winkel No. 6 Choppies Kompleks
Hartswater
8570

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27731790466

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Hartswater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Hartswater:

Share