23/06/2026
π Onderberg Fees 2026 β Ons sien jou daar! π
MXS Creations is opgewonde om deel te wees van die Onderberg Fees 2026 by Laerskool Malelane op 26 Junie 2026. Kom kuier by ons stalletjie vir unieke persoonlike geskenke, tumblers, sleutelhouers, handgemaakte items en nog baie meer!
ποΈ Ondersteun plaaslike besighede
π Unieke handgemaakte produkte
π Persoonlike geskenke vir elke geleentheid
β¨ Iets spesiaal vir die hele familie
Kom maak 'n draai, sΓͺ hallo en ontdek iets besonders!
π± WhatsApp: 078 251 6256
π