Heilige Grond / Holy Ground

Heilige Grond / Holy Ground Book store Heilige Grond is ‘n boekwinkel met die spreekwoordelike verskil. Elke vertrek in die huis bied sy eie tema en verrasings.
(2)

Op die hoek van Pretorius en Mare straat in ‘n huis met lifelike staalplafonne kan jy ontsnap na ‘n rustige plek, vol boeke, musiek, flieks en geskenkies. In die weedehandse vertrek kan jy boeke uitneem en terugbring….soos jou eie biblioteek. Heilige Grond is eintlik maar net ‘n plek waar ‘n paar mens ietsie doen vir die koninkryk, maar waar die Here self doen vir elkeen wat Hy wil, of jy die boek

kry wat jy soek of nie….kom sit voet op HeiligeGrond….met of sonder jou sandale! Die vriendelike mense wat daar werk sal vir jou ‘n koppie koffie of tee met liefde aandra.

Address

15 Mare Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heilige Grond / Holy Ground posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share