Appelliefie Winkel

Appelliefie Winkel Unique Décor and Gifts
Baby clothing and accesories range
Marais str 60, Heidelberg

Die mooiste seisoen is hier! 🌷☀️Tyd vir blommetjies, helder kleure en sommer net ’n bietjie ekstra vrolikheid. 💕🦋Mag hie...
01/09/2026

Die mooiste seisoen is hier! 🌷☀️

Tyd vir blommetjies, helder kleure en sommer net ’n bietjie ekstra vrolikheid. 💕🦋

Mag hierdie lente vir jou nuwe vreugde, mooi oomblikke en hope sonskyn bring. 🌼

☕🌸 OLIVIA TEE STEL – R1260 🌸☕Maak teetyd nét ’n bietjie mooier met die pragtige Olivia Tee Stel! 💕 Vol kleur, karakter e...
28/08/2026

☕🌸 OLIVIA TEE STEL – R1260 🌸☕

Maak teetyd nét ’n bietjie mooier met die pragtige Olivia Tee Stel! 💕 Vol kleur, karakter en unieke detail – perfek vir jou eie kombuis of as ’n besonderse geskenk.

Die stel bestaan uit:
🫖 Teepot
🍬 Suikerpot
🥛 Melkbeker
☕ 4 koppies & pierings

Alles vir slegs R1260!

Kom loer gerus by Appelliefie

📍 60 Marais Straat, Heidelberg

🕘 Oop tye:
Maandag: Vrydag: 09:00 - 16:30
Saterdag: 09:00 - 13:00

🕰️ ’N HORLOSIE WAT MEER AS NET TYD WYS! ✨Hierdie unieke horlosies het ’n storie — hulle word gemaak uit ou vinyl plate w...
27/08/2026

🕰️ ’N HORLOSIE WAT MEER AS NET TYD WYS! ✨

Hierdie unieke horlosies het ’n storie — hulle word gemaak uit ou vinyl plate wat ’n splinternuwe lewe kry! ♻️❤️

Nou beskikbaar by Appelliefie

📍60 Marais Straat, Heidelberg

🎶 Van ou plaat tot nuwe tyd - hoe oulik is dit!

🧶 KLEIN BLOKKIES. GROOT VERSKIL. 💕Appelliefie Winkel neem deel aan die Granny Square Challenge in ondersteuning van The ...
27/08/2026

🧶 KLEIN BLOKKIES. GROOT VERSKIL. 💕

Appelliefie Winkel neem deel aan die Granny Square Challenge in ondersteuning van The Cancer Connection — en ons nooi al ons kreatiewe hekel-vriendinne om saam met ons ’n verskil te maak. 🌸

Hekel ’n granny square of sommer ’n hele skootkombers en skenk dit vir dié besondere projek. Die voltooide handewerk word gebruik om warmte, troos en ondersteuning te bring aan mense wat deur kanker geraak word.

✨ Enige wol
✨ Enige kleur
✨ Enige grootte
✨ Enige hoeveelheid — elke blokkie tel!

📅 Sperdatum: 15 Oktober
📍 Aflaaipunt: Appelliefie Winkel

Of jy nou ’n hekel-pro is of pas begin het — tel jou hekelpen op en maak saam met ons ’n verskil.

Een blokkie. Een gebaar van liefde. Een warrior wat weet iemand dink aan hulle. 💗

🧶 Make a square – stand with a warrior!
..........

🧶 SMALL SQUARES. BIG IMPACT. 💕

Appelliefie Winkel is proud to take part in the Granny Square Challenge in support of The Cancer Connection — and we’d love our wonderful crochet community to join us! 🌸

Crochet a granny square or even a complete lap blanket and donate it to this special cause. Your handmade creations will help bring warmth, comfort and care to people affected by cancer.

✨ Any yarn
✨ Any colour
✨ Any size
✨ Any quantity — every square counts!

📅 Due Date: 15 October
📍 Drop-off point: Appelliefie Winkel

Whether you’re a crochet pro or a complete beginner, pick up your hook and help us make a difference — one stitch at a time. 🧶💗

Make a square. Stand with a warrior.

💕 Every stitch matters. Together, we can make a difference.

NUUT BY APPELLIEFIE!🍎❤Die oulikste baba-sonhoedjies het pas ingekom teen slegs R35 een! 🥹Kom loer gerus by Appelliefie W...
19/08/2026

NUUT BY APPELLIEFIE!🍎❤

Die oulikste baba-sonhoedjies het pas ingekom teen slegs R35 een! 🥹

Kom loer gerus by Appelliefie Winkel en kies jou gunsteling voordat hulle weg is! 💕

Beskikbaar in:
- Pink
- Peach
- Groen
- Blou
- Oranje

🕒 Ons is oop:
Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00
Saterdag: 08:00 – 13:00

📍60 Marais Straat

Wol beskikbaar by Appelliefie in Heidelberg🍎♥️
12/08/2026

Wol beskikbaar by Appelliefie in Heidelberg🍎♥️

Happy Wednesday 🧶✨

A little midweek reminder that something beautiful can start with just one ball of yarn, a little imagination, and some time to create.

🧶 Sonder krag en water in Heidelberg?Niks om te doen behalwe wag nie? 😅Maak dan sommer die beste van die situasie en beg...
12/08/2026

🧶 Sonder krag en water in Heidelberg?

Niks om te doen behalwe wag nie? 😅

Maak dan sommer die beste van die situasie en begin aan ’n warm kombers vir die koue!

Kom haal ’n bol wol by Appelliefie en begin hekel of brei.
Teen die tyd wat die krag en water terug is, behoort jy dalk al ’n hele paar rye verder te wees! 😉

Ons het ’n pragtige verskeidenheid wol beskikbaar, onder andere:
🧶 Charity
🧶 Pure Gold
🧶 Cotton
🧶 Karoo Tweed
🧶 Furever
🧶 Shh’nille
🧶 Velour
🧶 En nog vele meer!

🕘 Maandae–Vrydae: 09:00–16:30
🕘 Saterdae: 09:00–13:00

Kom kuier, kies jou gunsteling wol en maak iets moois terwyl jy wag. 🤎🧶

Gelukkige Vrouedag 💐
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag 💐

06/08/2026
✨ NUUT BY APPELIEFIE WINKEL – Stylvolle Borsspelde! ✨🌸Gee jou uitrusting daardie iets ekstra met ons pragtige versamelin...
03/08/2026

✨ NUUT BY APPELIEFIE WINKEL – Stylvolle Borsspelde! ✨🌸

Gee jou uitrusting daardie iets ekstra met ons pragtige versameling borsspelde! 🌼🐝🦋

💖 Perfek vir:
🌸 Baadjies & truie
👜 Handsakke
👒 Hoede
🧣 Serpe
🎁 'n Spesiale geskenk vir iemand besonders

Kom kies jou gunsteling en laat jou styl uitstaan met 'n unieke borsspeld.

📍 Appelliefie Winkel
60 Maraisstraat, Heidelberg

🕘 Oop Tye:
Maandag – Vrydag: 09:00 – 16:30
Saterdag: 09:00 – 13:00

Address

Marais Street 60
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 13:30

Telephone

+27748900388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Appelliefie Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Appelliefie Winkel:

Shortcuts

Share

Category