10/04/2023
ROOF RUBBER - DIE NOMMER 1 KEUSE VAN KONTRAKTEURS, VERSPREIDERS & DIY KLIÈNTE!!!
ROOF RUBBER is letterlik 'n rubber wat soos gewone verf op die meeste algemene oppervlaktes aangebring kan word. Vanweë die ongelooflike hegting aan byna elke substraat, is dit die mees universele seëlaar, beskermer en verf vir alle vakmanne en selfdoeners.
Sodra dit op 'n oppervlak aangebring bind dit aan die oppervlak, wat 'n baie buigsame en naatlose rubbermembraan vorm wat waterinfiltrasie voorkom en roes en korrosie stop, asook n wasbare verflaag vir enige interne - en eksterne mure.
Verdere voordeel van hierdie naatloosheid beteken dat daar geen verbindings is nie, en dit is waar tradisionele waterdigtingsmetodes of verwe misluk.
ROOF RUBBER se gebruike is eindeloos!
10 Jaar Waarborg!