Karoovrou

Karoovrou Tuisgemaakte produkte uit die hartjie van die Karoo 🔆
Est. 2021 Free delivery in Hofmeyr and Cradock
Courier fee applicable country wide

05/09/2026

You can also follow on Instagram to see more.

01/09/2026

LENTE OP DIE STOEP

Maak jou kaasbord ekstra spesiaal met Karoovrou se Jalapeño Candy en Rooi-ui Marmelade – perfek saam met brie, camembert, cheddar of bloukaas.

Lente-Aanbod:
10% afslag op jou bestelling PLUS ’n ekstra bederfie in jou pakkie.

Bestel by: www.karoovrou.myshopify.com
Gebruik kode: KAROOVROU10

Geldig tot 30 September 2026 of terwyl voorraad hou.

Wat is jou gunsteling kaas vir ’n lekker kaasbord?

🥉DUBBELE BRONS VIR KAROOVROU! 🥉​Ons is sprakeloos (en 'n bietjie pikant) gelaat toe twee van ons gunstelinge vereer is b...
28/08/2026

🥉DUBBELE BRONS VIR KAROOVROU! 🥉
​Ons is sprakeloos (en 'n bietjie pikant) gelaat toe twee van ons gunstelinge vereer is by vanjaar se Agri-Expo SA Preserve Championships!
​✨ 3de Plek: Rooiui Marmelade
✨ 3de Plek: Pickled Jalapeños
​Uit al die uitstekende inskrywings landswyd is hierdie vir ons 'n massiewe eer. Dankie vir die volgehoue ondersteuning, liefde en elke bestelling wat ons droom vlerke gee!
​Van ons Karoo-kombuis na jou tafel. ✨
Vul jou spens op by www.karoovrou.myshopify.com of DM ons vir enige navrae!

28/06/2026

Om jou Karoovrou produkte aan te skaf of op te vul is nou baie maklik!!! Druk net op die skakel👇
https://karoovrou.myshopify.com
🌶🌶🌶🌶🌶🌶

27/06/2026

Ons het aankope maklik gemaak!!!!
Link in bio!! # Jalapenoproducts

03/06/2026

Met Vadersdag om die draai weet ons baie mammas en kinders is angstig omdat hulle nog nie geskenkies het nie....

Wel, Karoovrou is hier vir jou – met die perfekte boks vol Karoovrou-geur!

Gaan besoek ons webtuiste https://karoovrou.myshopify.com en bestel jou boks vandag!

24/05/2026

Om by Karoovrou te bestel was nog nooit só maklik nie! 🤍

Karoovrou se webtuiste is uiteindelik gereed!
Met net een klik is jou Karoovrou-produkte oppad van ons plaas tot by jou huis

Gaan loer gerus hier:
https://karoovrou.myshopify.com

11/05/2026

Ons weet Maandae kan somtyds moeilik en lank wees, daarom deel ons graag goeie nuus vir al ons Gauteng inwoners!✨

Karoovrou is uiteindelik in Gauteng!

Kom kuier gerus by DVH Quality Meats en koop enige Karoovrou produkte nou sommer in persoon🤍

📍353 24th Avenue, Villieria, Pretoria, 0186

10/05/2026

Karoovrou het ons heel grootste giveaway in samewerking met en soveel ander wonderlike plaaslike besighede! ✨

Gaan loer gerus op vir meer inligting!


trou.vrou







Die wenner word op 18 Mei aangekondig! ✨️

10/05/2026

Ons is opgewonde om bekend te maak dat Karoovrou uiteindelik ons eie wentuiste gaan hê! ✨

Om by Karoovrou te bestel was nog nooit só maklik nie!!

Bly ingeskakel vir meer inligting, groot dinge lê voor! 🤍 Hou ons Instagram en Facebook dop vir al die nuutste opdaterings!

Address

Hofmeyr

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoovrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoovrou:

Shortcuts

Share