07/01/2019
Ek groet vandag met n baie swaar hart.. ma wil uit daai swaar hart dankie se vi di amper 5jaar wat ek deel was van jul mensies in Hopefield.. ons Abba Vader het my bitter baie geseen di tyd om soveel bande op te bou mense te leer ken saam gelag saam gehuil saam gebid... dit was voorwaar n baie awesome seisoen in my lewe.. ek hoop om di vriendskapsbande te behou en weet my deur staan altyd oop vi enige een wat koffie n geselsie of wat ookal nodig het.. Dankie jul vi al di goud stukkies in my hart wat jul da gelos het.. ek weet jul sal baie gelukkig wees met Simone.. sy sal so mooi na jul kyk en is n pragtige mensie.. Baie liefde en tonne blessings vi elkeen van jul.. met baie liefde se ek totsiens... Groete Beatrice...π’β€