Stukkie Hemel

Stukkie Hemel Stukkie Hemel is a home based business situated in Jeffreys Bay area

Rothea Kunneke Carla Snyman
05/06/2026

Rothea Kunneke
Carla Snyman

‼️(05/06) Baie baie dankie aan elke persoon wat gehelp het om elke gesin te borg met n foodsock Ons kon 62 sakke koop‼️❄...
05/06/2026

‼️(05/06) Baie baie dankie aan elke persoon wat gehelp het om elke gesin te borg met n foodsock Ons kon 62 sakke koop‼️

❄️ Bibber kos boks 2026❄️
Ons is so dankbaar vir almal wat weer hierdie jaar hulp verleen aan Ladies Lighthouse se projek.
Daar is al heelwat sakke wat afgelaai is en ons glo die res kuier nog tussen vriende, bure en familie.

Ons het vandag n aanbieding van Food socks Jbay ontvang wat bereid is om teen baie spesiale prys van R52 die projek n hupstoot te gee. Met slegs 1 sak en kookwater kan 6 mense n heerlike ete hê.

Ons het egter nie die fondse om vir 62 gesinne met so n ete te voorsien nie, dus vra ons groot asb of daar nie 62 mense is wat bereid is om slegs een sak elk te borg nie? Dit gaan reuse verskil maak. Kontak ons asb indien jy bereid is om te help.

Sien uit om hierdie jaar magies vol te maak.
Liefde Rothea en Karien.

Rothea Kunneke
083 645 5100

Karien
082 974 0414

05/06/2026
05/06/2026

God se mooiste skeppings kom nie almal in dieselfde grootte nie 🤎✨ By Loka glo ons dat elke vrou verdien om mooi te voel in wat sy dra.

Want 'n boodskapper van God kom in verskillende vorms, verskillende groottes en met verskillende stories... maar elkeen is wonderlik geskape. 🤎🫶🏻

Dankie Lallie dat jy ons herinner hoe mooi selfvertroue lyk 🍂✨✨

05/06/2026

Ek weet ons wag ons vir 𝑮𝒓𝑶𝑶𝑻 dinge om gelukkig te wees. 🌸
Die 𝒈𝒓𝒐𝒐𝒕 deurbraak, die 𝒈𝒓𝒐𝒐𝒕 droom wat waar word, die groot oomblik waarna ons so lank uitsien.💡🙌🏻

Maar die waarheid is dat die 𝒎𝒐𝒐𝒊𝒔𝒕𝒆 dele van die lewe dikwels in die klein goedjies wegkruip.🌾🌸

In die mense wat vir jou 𝒃𝒊𝒅 sonder dat jy daarvan weet. 🙏🏻
In die kinders se 𝒍𝒂𝒈 in die huis. 😃
In 𝒘𝒆𝒓𝒌 wat jou hande besig hou. 🔨
In ’n koppie 𝒌𝒐𝒇𝒇𝒊𝒆 met ’n uitsig. ☕️
In nog ’n dag se 𝑮𝑬𝑵𝑨𝑫𝑬🌈.

Ek het al geleer dat 𝒅𝒂𝒏𝒌𝒃𝒂𝒂𝒓𝒉𝒆𝒊𝒅 nie kom wanneer alles 𝒑𝒆𝒓𝒇𝒆𝒌 is nie.
𝑫𝒂𝒏𝒌𝒃𝒂𝒂𝒓𝒉𝒆𝒊𝒅 is ’n 𝑲𝑬𝑼𝑺𝑬 wat ons maak, selfs wanneer die pad nie altyd 𝒎𝒂𝒌𝒍𝒊𝒌 is nie. 🙌🏻Dit is om raak te sien hoeveel 𝑮𝑶𝑬𝑫 God reeds in ons hande geplaas het.🙏🏻

𝑮𝑬𝑵𝑨𝑫𝑬 herinner my dat ek nie alles hoef uit te figure nie. Dat ek nie 𝑷𝒆𝒓𝒇𝒆𝑲 hoef te wees nie.
Dat God steeds besig is met my 𝑺𝒕𝒐𝒓𝒊𝑬🖌.

En dalk is dit die geheim van ’n mooi lewe....🌈
Om 𝒎𝒊𝒏𝒅𝒆𝒓 te jaag, 𝑴𝑬𝑬𝑹 te waardeer!
𝑴𝒊𝒏𝒅𝒆𝒓 te kla, 𝑴𝑬𝑬𝑹 te dank!
𝑴𝒊𝒏𝒅𝒆𝒓 te vrees, 𝑴𝑬𝑬𝑹 te vertrou!

Want waar 𝑮𝑬𝑵𝑨𝑫𝑬 wortel skiet, begin 𝒅𝒂𝒏𝒌𝒃𝒂𝒂𝒓𝒉𝒆𝒊𝒅 blom.🌸🌾🙌🏻

Sit ‘ek 𝒃𝒍𝒐𝒎 in 𝚍𝚊𝚗𝚔𝚋𝚊𝚊𝚛𝚑𝚎𝚒𝚍' in Comments en 𝒈𝒓𝒐𝒆𝒊 saam my in GENaDE🌾🌸

🌸

05/06/2026
05/06/2026

Address

76 Tamarisk Square
Jeffrey's Bay
6330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stukkie Hemel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category