Crafty Cactus

Crafty Cactus Handmade with ❤️, sprinkled with charm. At Crafty Cactus we specialize in one-of-a-kind handmade crafts.

From cozy home decor to whimsical gifts and custom keepsakes, each piece is thoughtfully crafted with love, care and a soul-inspired flair.

🎨 Ons het ook iets kreatief vir die grootmense! 🎨Terwyl die kinders besig is met hul craft kits, kan die volwassenes ook...
13/06/2026

🎨 Ons het ook iets kreatief vir die grootmense! 🎨

Terwyl die kinders besig is met hul craft kits, kan die volwassenes ook hul kreatiewe kant uitleef.

Ons A3 inkleur plekmatjies is baie gewild en kos slegs R150 per stel.

✨ Elke stel bevat:
• 6 verskillende ontwerpe
• 5 van elke ontwerp
• 30 A3 plekmatjies in totaal

Perfek vir ontspanning, familie-aktiwiteite, kuiergeleenthede of om sommer net 'n bietjie kreatief te raak.

📱 WhatsApp gerus vir Suné by 083 650 8084
🛒 Besoek ons aanlyn winkel: www.craftycactus.co.za⁠

Maak tyd vir kreatiwiteit – dit is goed vir die siel! 🌵💚

Unieke, kleurvolle opdien borde - 30 x 45cm in grootte vir slegs R350 elk.Kontak gerus via whatsapp 083 650 8084 of beso...
12/06/2026

Unieke, kleurvolle opdien borde - 30 x 45cm in grootte vir slegs R350 elk.

Kontak gerus via whatsapp 083 650 8084 of besoek www.craftycactus.co.za 🌵

10/06/2026
Ons het nog ’n paar lisensie skywe beskikbaar teen slegs R30 elk 🌵Hierdie oulike skywe maak die perfekte klein geskenkie...
10/06/2026

Ons het nog ’n paar lisensie skywe beskikbaar teen slegs R30 elk 🌵

Hierdie oulike skywe maak die perfekte klein geskenkie vir iemand spesiaal… of sommer vir jouself 🤍

Stuur gerus ’n WhatsApp na 083 650 8084 om te bestel, of besoek ons aanlyn winkel:
www.craftycactus.co.za 🌵

Oor 2 weke begin die laaaang winter skoolvakansie… ❄️Hoe gaan jy jou kinders besig hou?Ons het spesiale craft kits bymek...
09/06/2026

Oor 2 weke begin die laaaang winter skoolvakansie… ❄️

Hoe gaan jy jou kinders besig hou?

Ons het spesiale craft kits bymekaar gesit om jou kinders vir ure kreatief besig te hou — en terselfdertyd help dit om skermtyd te verminder. 🎨✂️

Elke pakkie is slegs R150 en bevat 11+ prettige items om mee te skep, bou en versier.

Perfek vir:
• Reënerige winterdae
• Kreatiewe speeltyd
• Geskenke
• Vakansie pret sonder skerms

Besoek gerus ons webwerf om joune te bestel 💛
www.craftycactus.co.za of whatsapp 083 650 8084

French Affair 🇫🇷✨Berets, scarves, earrings and brooches — all available at Crafty Cactus.Add a touch of Parisian charm t...
09/06/2026

French Affair 🇫🇷✨

Berets, scarves, earrings and brooches — all available at Crafty Cactus.

Add a touch of Parisian charm to your look.

www.craftycactus.co.za⁠
083 650 8084

Kyk net hoe mooi pas al hierdie bykomstighede bymekaar.Al hierdie items is beskikbaar by Crafty Cactus 🌵Die deftige pakk...
09/06/2026

Kyk net hoe mooi pas al hierdie bykomstighede bymekaar.

Al hierdie items is beskikbaar by Crafty Cactus 🌵

Die deftige pakkies klere is XL, dit is 'n baadjie en 'n broek vir R450.

Die hoede, serpe, belt, oorbelle en borsspelde wat daarby gestileer is, is ook beskikbaar.

Kontak my gerus by 083 650 8084 vir enige navrae 🌵

For those of you who love earrings, but prefer something a little more subtle than the big, bold statement pieces — we h...
08/06/2026

For those of you who love earrings, but prefer something a little more subtle than the big, bold statement pieces — we have something special just for you ✨

Our beautiful sketch art stud earrings are elegant, lightweight, and perfect for everyday wear.

Each pair features original sketch art and sterling silver backings for comfortable, quality wear.

R45 per pair 🤍

Whatsapp 083 650 8084 or visit www.craftycactus.co.za 🌵

Discover a wide range of beautiful, practical products featuring Suzanne Dell’s original sketch art.From scatter cushion...
07/06/2026

Discover a wide range of beautiful, practical products featuring Suzanne Dell’s original sketch art.

From scatter cushions, oven gloves, snack trays and aprons to so much more — each item brings a touch of art, charm and uniqueness into your home.

Available at www.craftycactus.co.za or whatsapp 083 650 8084 🌵

Style inspo ⭐️Maak hierdie jou nie lus vir mooi aantrek, jouself op dollie en jou selfvertroue terug wen nie?Jy verdien ...
06/06/2026

Style inspo ⭐️

Maak hierdie jou nie lus vir mooi aantrek, jouself op dollie en jou selfvertroue terug wen nie?
Jy verdien dit!!

Ons het hierdie pragtige borsspelde, oorbelle, serpe en nog meer beskikbaar om jou daarmee te help 🌸

Kontak ons gerus met enige navrae of bestellings by 083 650 8084 of besoek www.craftycactus.co.za 🌵

"Dra iets wat jou laat glimlag"

Address

Jeffreysbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty Cactus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share