23/03/2020
Te midde vrese oor die skerp toename in Suid-Afrikaners wat in die afgelope 24 uur positief getoets het vir die coronavirussiekte en gerugte van ingryping deur die weermag en ingrypende maatreëls om die verspreiding van COVID-19 te bekamp, het Suid-Afrikaners asem opgehou vir pres. Cyril Ramaphosa ...