Mrs D gift baskets

Mrs D gift baskets Gift basket for any occasion
Decór

It's a Boy
13/09/2026

It's a Boy

Baby on the way
13/09/2026

Baby on the way

Happy Birthday  AngelinaMay this new chapter of your life bring you closer to your dreams and surround you with people w...
04/09/2026

Happy Birthday Angelina

May this new chapter of your life bring you closer to your dreams and surround you with people who truly love and appreciate you. Enjoy your day and remember just how special you are! 🌸🥳💐

Thank you Breyton for the support

Happy Birthday Anita May this new year of your life bring you good health, peace, joy and everything your heart desires....
03/09/2026

Happy Birthday Anita

May this new year of your life bring you good health, peace, joy and everything your heart desires. May God continue to guide, protect and bless you abundantly.

Thanks Breyton for the support I really appreciate it

Verjaarsdae is nou eenmal spesiaal
02/09/2026

Verjaarsdae is nou eenmal spesiaal

Mag God jou lei, jou verstand verhelder en jou die wysheid en krag gee om elke vraestel met selfvertroue aan te pak. 🙏❤️...
01/09/2026

Mag God jou lei, jou verstand verhelder en jou die wysheid en krag gee om elke vraestel met selfvertroue aan te pak. 🙏❤️
Sterkte met die Eksamen

Dankie Shadia ek waardeer die ondersteuning

Blom waar jy ge plant is
17/08/2026

Blom waar jy ge plant is

15/08/2026

Wat n spesiale oomblik
As iemand huil moet jy weet die persoon wardeer dit opreg wn yt die hart

Mag die Here U seën en nog baie jare spaar Aunt Emma moet n geseënde verjaardag hê Baie dankie Bernice vir die ondersteu...
15/08/2026

Mag die Here U seën en nog baie jare spaar

Aunt Emma moet n geseënde verjaardag hê

Baie dankie Bernice vir die ondersteuning ek weet jou Mamma wardeer dit baie

Baie geluk met jou verjaarsdag Gaily mag jou dag en nuwe lewensjaar net vol vreugde en vrede wees .Besigheids Vrouens wa...
08/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Gaily mag jou dag en nuwe lewensjaar net vol vreugde en vrede wees .

Besigheids Vrouens wat mekaar ondersteun

Ons hoef nooit met mekaar kompeteer om saam sukses te behaal nie. Ek glo wanneer 1 Vrou groei kan sy n ander Vrou saam optel

En wat so mooi is van die dus VROUE MAAND

Dankie Sipho dat ek jou vrou kon spesiaal laat voel

Address

Kakamas

Telephone

+27798496012

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mrs D gift baskets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mrs D gift baskets:

Shortcuts

Share