Boek en Pen Handelshuis

Boek en Pen Handelshuis Hier verkoop ons kwaliteit nuwe boeke en lekker-lees tweedehandse boeke, iets vir elkeen se smaak!

🎨 Skoolvakansie is om die draai!Op soek na iets om die kleinspan lekker besig te hou?Ons het ’n paar kreatiewe vakansieg...
21/09/2026

🎨 Skoolvakansie is om die draai!

Op soek na iets om die kleinspan lekker besig te hou?

Ons het ’n paar kreatiewe vakansiegunstelinge uitgesoek – van klei en verf tot kryte en aktiwiteitsboeke. 🌈

🛒 Bestel gerus aanlyn, of kom maak ’n draai by Boek en Pen.

www.boekenpen.co.za

📍 1 Melkhoutstraat, Kareedouw

16/09/2026

10% Afslag op alle aanlyn aankope!

14/09/2026

Die Boek & Pen wat jy ken, is nou ook net ’n klik weg!
Blaai deur ons boeke, skryfbehoeftes en geskenke aanlyn. Bestel, kies Afhaal by die winkel, en kom haal dit later wanneer jou bestelling gereed is.
Bly jy te vêr om ons winkel te besoek? Koop aanlyn en ons koerier dit na jou toe.
Kry hierdie week 10% afslag op alle aanlyn bestellings!
boekenpen.co.za

Kareedouw Boeremark hou die datum oop
11/09/2026

Kareedouw Boeremark hou die datum oop

Nuwe boeke in voorraad! Kom maak 'n draai...Boek en Pen Handelshuis
11/09/2026

Nuwe boeke in voorraad! Kom maak 'n draai...
Boek en Pen Handelshuis

Woensdag-winskoop!
09/09/2026

Woensdag-winskoop!

Boek van die week: Teddie oorboord!Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens 'n woeste se...
07/09/2026

Boek van die week: Teddie oorboord!
Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens 'n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …?
Beskikbaar by Boek en Pen Handelshuis @ R150,00.

Lekkerlees boeke vir hierdie koue naweek beskikbaar by Boek en Pen Handelshuis !
04/09/2026

Lekkerlees boeke vir hierdie koue naweek beskikbaar by Boek en Pen Handelshuis !

Woensdag-winskoop: 1 Pak papier vir R80,00, 1 boks papier (5 pakke) vir R375,00. Spaar R75,00!
02/09/2026

Woensdag-winskoop: 1 Pak papier vir R80,00, 1 boks papier (5 pakke) vir R375,00. Spaar R75,00!

Nuwe kepse in voorraad by Boek en Pen Handelshuis !
26/08/2026

Nuwe kepse in voorraad by Boek en Pen Handelshuis !

Address

Melkhout Str. 1
Kareedouw
6400

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27720733919

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boek en Pen Handelshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boek en Pen Handelshuis:

Shortcuts

Share

Category