28/07/2026
Slaap Sakkies
Perfek vir naweke weg, oorslaap, of slaaptyd by die skool.
Kussinggedeelte:
Groot genoeg vir 'n standaardkussing. (Kussing nie ingesluit nie.)
Kombersgedeelte:
0.75 m × 1.5 m
Beskikbaar in enige tema of ontwerp van jou keuse.