25/03/2022
…nog blinker as die ster, nog mooier as die blom, het God geskep wat die wêreld steeds verstom… sy word bemin; is teer en sag.. sy is die Moeder wat altyd glimlag…
Hierdie was deel van ‘n gediggie wat op ‘n klein keramiek boekie gedruk was en op my ouma se klavier gestaan het… Ek was net 10jaar oud toe ek dit laas gelees het, maar ek sal altyd hierdie woorde onthou omdat dit my só aan haar laat d**k het en so op ‘n tiener manier het ek besef wat “koester” is en dat ons vandag ekstra dankies en drukkies moet uitdeel… en herinneringe moet bou.. vir al die dae wat ons in die toekoms nog graag sou wou…
Geniet ons pragtige 2022 Moedersdag uitgawe.. en koester elke oomblik saam.
Laai ons Moedersdag-brosjure hier af:
https://www.kleinbederf.co.za/wp-content/uploads/2022/03/Moedersdag-2022-Uitgawe.pdf
Kontak my vir enige navrae en bestellings
078 160 5073
"Want 'n Klein Bederf loop' n Lang pad..." 🐑