Die Skommelstoel

Die Skommelstoel 'n Geskenkwinkel in die hartjie van die Kalahari, Kathu Die Skommelstoel bestaan sedert 1995 in Kathu. Die doel:Oulike bekostigbare geskenkies.

Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop. Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense. Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.

So mooi!  In  voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.  WhatsApp ons op 072 437 4716 of kom loer gerus in.
16/09/2026

So mooi! In voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu. WhatsApp ons op 072 437 4716 of kom loer gerus in.

Nuttig! ..Hake en 'brackets'..  In voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.Kom loer in of WhatsApp ons op 072...
12/09/2026

Nuttig! ..Hake en 'brackets'.. In voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.
Kom loer in of WhatsApp ons op 072 437 4716
Besigheidsure: Dins- tot Vrydag: 10vm tot 5nm
Maandae: Gesluit
Saterdag: 10 - 12vm.

In voorraad!  Iets vir die Klein/jongspan.Kom loer in by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu Navrae per WhatsApp op 0...
21/08/2026

In voorraad! Iets vir die Klein/jongspan.
Kom loer in by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu
Navrae per WhatsApp op 072 437 4716

2027-Dagbeplanners in voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.  Kom loer in of WhatsApp ons op 072 437 4716
13/08/2026

2027-Dagbeplanners in voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu. Kom loer in of WhatsApp ons op 072 437 4716

Die mooiste servette en potstaanders ingekry!  Kombineer dit met 'n Victorinoxmessie, 'kitchen spray' of eetgoed vir 'n ...
06/08/2026

Die mooiste servette en potstaanders ingekry! Kombineer dit met 'n Victorinoxmessie, 'kitchen spray' of eetgoed vir 'n lekker nuttige geskenkie!
Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu. Ons is Saterdag 8 Augustus 2026 oop.
Kom loer in of WhatsApp ons op 072 437 4716

Mooiste vase, 'planters' en houers in voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.Kom loer gerus in of kontak ons...
02/08/2026

Mooiste vase, 'planters' en houers in voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu.
Kom loer gerus in of kontak ons op WhatsApp, 072 437 4716

In voorraad!  Kom loer in by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11 of WhatsApp ons op 072 437 4716 met jou navraag.
21/07/2026

In voorraad! Kom loer in by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11 of WhatsApp ons op 072 437 4716 met jou navraag.

Geveerdes!  In voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, KathuKom loer in of kontak ons per WhatsApp op 072 437 4716
10/07/2026

Geveerdes! In voorraad by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu
Kom loer in of kontak ons per WhatsApp op 072 437 4716

Vadersdag... Sondag 21 Junie 2026In voorraad!!  Kom loer in by Mopanilaan 11, Kathu  of WhatsApp ons op 072 437 4716
18/06/2026

Vadersdag... Sondag 21 Junie 2026

In voorraad!! Kom loer in by Mopanilaan 11, Kathu of WhatsApp ons op 072 437 4716

Verskeidenheid houers vir plante, grasballe en blomme!!WhatsApp ons op 072 437 4716 of kom loer in by Die Skommelstoel, ...
09/06/2026

Verskeidenheid houers vir plante, grasballe en blomme!!
WhatsApp ons op 072 437 4716 of kom loer in by Die Skommelstoel, Mopanilaan 11, Kathu

Address

Mopanilaan 11
Kathu
8446

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skommelstoel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Skommelstoel:

Share

Category