Keimoes Kwekery

Keimoes Kwekery Jou betroubare voorsiener van aanrol gras! Ons spesialiseer in gras wat maklik installeer en enige buite-area kan omskep in 'n groen en pragtige spasie.

Kikuyu aanrol gras nou beskikbaar! 🌱Dis nog nie te laat om jou grasperk reg te kry voor die winter nie. Maak gebruik van...
08/05/2026

Kikuyu aanrol gras nou beskikbaar! 🌱

Dis nog nie te laat om jou grasperk reg te kry voor die winter nie. Maak gebruik van die goeie reën wat ons tans kry en gee jou tuin die perfekte begin vir volgende seisoen. Kontak Sybrand 082 414 6137

🌿 Kikuyu Aanrol Gras Te Koop – Slegs R15.00 per blok☎️ Kontak Sybrand vir bestellings - 082 4146137Transformeer jou tuin...
05/03/2025

🌿 Kikuyu Aanrol Gras Te Koop – Slegs R15.00 per blok
☎️ Kontak Sybrand vir bestellings - 082 4146137

Transformeer jou tuin met ons premium Aanrol Gras! Dit is die perfekte oplossing vir ‘n pragtige, groen ruimte. Of jy nou jou agterplaas opknap of ‘n nuwe projek begin, ons gras is maklik om te installeer en gesond!

💰 Prys: R15.00 per blok

Moet nie hierdie wonderlike aanbod mis nie – jou droomgrasperk is net ‘n oproep weg! 🌱✨

JAM maak heerlike appelkoos “jêm” tertjies.
27/06/2023

JAM maak heerlike appelkoos “jêm” tertjies.


23/04/2023

Onthou om oprol gras bestellings te plaas. Sandy Baard,0824925160
Tuingroete

05/07/2019

DEEG KARMENAADJIES:

Hierdie resep is al vir geslagte lank in ons familie en ek is nog steeds versot daarop. Ideaal vir 'n aandete, kosblik of padkos. Vries baie goed en kan weke lank gevries bly.
Lewer ongeveer 36 koekies.
BENODIG:
1 kg Steak mince
sout, peper, koljander en Worcestersous na smaak. Opsioneel kan bladjang ook bygevoeg word.
Meng vleis met geur en smaakmiddels en laat rus vir minstens halfuur.
500 ml Meelblom
30 ml Bakpoeier
3 eiers
Knippie sout
Klits eiers met 2 koppies water en voeg by meel. Meng tot slap deeg. Voeg sout by.
MAAK SO:
Maak plat patties van die maalvleis mengsel ongeveer so groot soos ou R1 muntstuk. Patties moenie te dik wees nie. Doop patties in deegmengsel en verseker dat patties rondom egalig met deeg bedek is. Bak in matige diep olie, draai om en bak tot albei kante goudbruin is. Die vleis sal gaar en sappig wees.

Bron
[PIERRE DU PLESSIS - KOM ONS DEEL RESEPTE]

Lekker braai rsa

11/04/2018

Spesiale aanbiedings. Sommige plante min 50 persent. Besoek ons so spoedig moontlik.

Address

49 Hoofstr
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27824925160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keimoes Kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share