Ietsie van Als

Ietsie van Als Jou eenstop verskaffer van kwaliteit Gebottel, Gebak en vele meer teen billike pryse. Alle produkte voldoen aan streng gesondheid standaarde.

19/03/2024

Vars gekook tamaties bladjang en vye konfyt teen R50 per botteltjie

Lekker vars vyekonfyt! R50 per botel.
02/01/2024

Lekker vars vyekonfyt! R50 per botel.

01/12/2023

Vars gekookte appelkooskonfyt beskikbaar teen R50 per botteltjie

27/11/2023

Vars gebakte kleinkoekies teen R35 vir 250 gr. Koekies beskikbaar is Klapper, oats, en smeltkoekies

Vars aarbeie uit my tuin. Nou Gaan die konfytpotte weer werk
06/11/2023

Vars aarbeie uit my tuin. Nou Gaan die konfytpotte weer werk

Address

Neilersdrif
Keimoes
8860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ietsie van Als posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ietsie van Als:

Shortcuts

Share