Breakaway Cycles

Breakaway Cycles We live by "We don't ride a bike to add days to our lives, we ride a bike to add life to our days".

LAST of the ON stock in our shop.  Contact Henriette if you are interested Womans On’s R2500 per pair. Uk7/7,5 and Uk8Me...
11/03/2026

LAST of the ON stock in our shop. Contact Henriette if you are interested

Womans On’s R2500 per pair. Uk7/7,5 and Uk8
Mens ON CloudHorizon Uk12,5 R3000

Last of the ON’s in the shop…. Please contact me for special price.  New wholesalers And ON international took it out of...
06/02/2026

Last of the ON’s in the shop…. Please contact me for special price.

New wholesalers And ON international took it out of all bicycleshops in South Africa.

6x uk7 for ladies
2x uk12,5 for men.

17/12/2025
En so eindig ons die jaar met nog n SUPER LEKKER aand op Rooifontein…. Ek DANK die Here vir al Sy goedheid en guns en da...
08/12/2025

En so eindig ons die jaar met nog n SUPER LEKKER aand op Rooifontein….

Ek DANK die Here vir al Sy goedheid en guns en dat Hy sooo getrou is elke jaar!

Ons het plus minus R10k ingesamel vir Leoné. Elke bietjie help haar met haar journey na n gemakliker en gesonder lewe. Hoe kosbaar is sy nie…. En verdien die beste!!

BAIE BAIE dankie aan elke besigheid, klient en vriend vir jul donasies, lucky draws en bywoning van die aand. Wat sal ons sonder julle doen?

Hier is n lys van ons SPONSORS.. as ek iemand vergeet vergewe my asb.

Sponsors

Dirk (midas)
Franco (twizza)
Gerda
Tanita (done by tanita salon)
Nicolene (forever beauty)
Marietjie
Nadine (Lens queen photography)
Bringarde (4 skippies bote)
Charmaine (hart en siel)
Mario De La Hunt (biltong fabriek)
Petra (Trevor's wheel and Tyre)
Willem (prestine car wash)
Kirsten - vouchers
Ian douglas - Skaap
Tannie Wilma
Nita en jacques
Mari
Man truck
Abrie v tonder
Toyota
Groengetrou - eiers
Dan the man
Omnico wholesavers
Midas
Beefmaster
Toeka tot nou
Total Energy petrol
Pieter - Tour de ghaap
Jaco
Tannie Wilna

06/12/2025

Die 5km fun run/walk het die mammas en kiddies BAIE GENIET…. 🚴‍♂️🚴‍♀️🚶🏻‍♀️👟👟

Wil vandag dankie sê vir elke persoon, besigheid en vriend wat geskenk het en help met Vrydag aand se night race vir Leo...
03/12/2025

Wil vandag dankie sê vir elke persoon, besigheid en vriend wat geskenk het en help met Vrydag aand se night race vir Leoné!
Julle maak so n groot verskil in haar lewe en dit is wat saak maak❣️

We rise by lifting others….

‼️Night Race 5 December‼️
12/11/2025

‼️Night Race 5 December‼️

‼️NEEM ASB KENNIS‼️Die aand race vir Leoné se DATUM verander na die 5 Desember 2025….
11/11/2025

‼️NEEM ASB KENNIS‼️

Die aand race vir Leoné se DATUM verander na die 5 Desember 2025….

Kom geniet die aand saam met ons, Breakaway Cycles en Alpha Beta cycles, in ons liefdadigheids FUN RUN/walk en fietsry b...
06/11/2025

Kom geniet die aand saam met ons, Breakaway Cycles en Alpha Beta cycles, in ons liefdadigheids FUN RUN/walk en fietsry by Rooifontein op die 28ste November.

ALLES FONDSE GAAN AAN LEONÉ VENTER❣️

*Medaljes vir al ons WENNERS
*N lekker Lucky draw tafel.
*Hotdog wat Beefmaster vir ons gaan braai!
*n AWESOME familie aand uit
*Braai fasiliteit met HOUT

Elke jaar is n GROOT sukses want almal saam maak n groot verskil!!

06/11/2025

HELP ASB vir ons met ENIGE lucky draws. Dit sal sooo baie help en baie baie waardeer word. 🙏

Elke bietjie maak n verskil 🖤

Kom geniet die aand saam met ons!   Kom ons maak saam n verskil in Leoné se lewe. Elke bietjie help!!💜🚵‍♂️🚶‍♀️🚶👟👟💜
05/11/2025

Kom geniet die aand saam met ons! Kom ons maak saam n verskil in Leoné se lewe. Elke bietjie help!!
💜🚵‍♂️🚶‍♀️🚶👟👟💜

Address

51 Swanns Way, Heuwelsig
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breakaway Cycles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Breakaway Cycles:

Share

Category