Wildman Kimberley

Wildman Kimberley HUNTING AND OUTDOOR

🏉 GRIQUAS GAME DAY! 🏉Vandag trek ons almal dieselfde trui aan! 💚Wildman staan 100% agter die Griquas! 🔥 💪🏆💪🏆
12/09/2026

🏉 GRIQUAS GAME DAY! 🏉

Vandag trek ons almal dieselfde trui aan! 💚
Wildman staan 100% agter die Griquas! 🔥

💪🏆💪🏆

NOU in voorraad by Wildman Kimberley!
31/08/2026

NOU in voorraad by Wildman Kimberley!

September Kalender📆5 September 2026🔫 KLK Hardeveld skietdag - Louisvale🔫 Kimberley OPE & 223
29/08/2026

September Kalender📆

5 September 2026
🔫 KLK Hardeveld skietdag - Louisvale
🔫 Kimberley OPE & 223

26/08/2026

By Wildman is daar iets vir elke buitelewe-liefhebber.
Van jag, skiet en visvang tot kamp – ons het alles onder een dak.

📍 Kom loer gerus in en ontdek wat Wildman vir jou in die winkel het.

End of Season Sale starts today at WILDMAN! 🏷️From 26 Aug—2 Sep, participating WILDMAN stores are bringing you local off...
26/08/2026

End of Season Sale starts today at WILDMAN! 🏷️

From 26 Aug—2 Sep, participating WILDMAN stores are bringing you local offers worth checking out!
Stock is limited, so don’t wait too long.

See what’s on offer:
👉 https://bit.ly/3SQZ19N

Visit us in-store and see what’s waiting for you.

BOK Vrydag by WILDMAN!🏉Die groen en goud is aan en die Bok-gees loop hoog!Ons span staan die naweek behoorlik agter die ...
21/08/2026

BOK Vrydag by WILDMAN!🏉

Die groen en goud is aan en die Bok-gees loop hoog!

Ons span staan die naweek behoorlik agter die Bokke!🇿🇦

21/08/2026

🔥 Hoekom anneal ons doppe?

Annealing herstel die dop se buigsaamheid, help om krake te voorkom en verleng dop-lewe. Dit sorg ook vir meer konsekwente nekspanning en akkuraatheid. 🎯

Range day or competition coming up? Make sure you’ve got what you need.From your first platform to more ammo, upgraded o...
21/08/2026

Range day or competition coming up? Make sure you’ve got what you need.

From your first platform to more ammo, upgraded optics and those shooting essentials – make WILDMAN your next stop before you pull the trigger.

19/08/2026

Jy moet hierdie een sien. 👀

WILDMAN gee ’n Bushnell R3 10x42 Ranger Green bino weg, maar inskrywings sluit 31 Augustus.

Klik hier en skryf in:
👉 https://bit.ly/4fj8qOA

Moenie wag tot dit te laat is nie.
T&Cs apply.

Address

12 FABRICIA Road
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27538315284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildman Kimberley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share