Rainbow Labels & Ribbons

Rainbow Labels & Ribbons Merk wat joune is en hou dit joune! Ons doen drukwerk van verskillende plakkers en linte van verskillende groottes en kleure.

Persoonlike inligting of enige bewoording van jou keuse druk ons vir jou op waterdigte plakkers, sowel as lint. Jy kan ook 'n prentjie, karakter, embleem of 'n skoolwapen van jou keuse kies wat op jou plakker of lint moet verskyn. Daar is verskillende groottes plakkers om in al jou merkbehoeftes te voorsien. Waterdigte plakkers vir die merk van kosblikke en koeldrankbottels werk baie effektief. Da

n is daar ook klein plakkertjies wat gebruik kan word om skryfbehoeftes asook flitskaarte te merk, bv. elke potlood, pen, uitdraaikryt, Pritt, uitveer, skerpmaker, liniaal ens. Die lint-name is baie effektief vir die merk van enige klerasie. Jy werk dit vas of plak dit met materiaalgom op enige kledingstuk. Jy kan ook die kleur van die lint kies van jou keuse. Ons kan die skool se naam, persoonlike besonderhede of 'n gesegde op die lint druk. Kontak my ook enige tyd vir addisionele behoeftes en ons kyk of ons jou daarmee kan help!!

04/04/2026

Address

4 Erasmus Street
Kimberley
8301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rainbow Labels & Ribbons posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rainbow Labels & Ribbons:

Shortcuts

Share