28/05/2024
Goeie naand almal.
So het ons aan die einde gekom van ons seisoen by die Pandwinkel. Ons wil vir n ieder en elk dankie se vir julle ondersteuning. Ons het soveel kliente wat vriende geword het en selfs soos familie geword het. Julle weet wie julle is. Ons is opreg dankbaar vir ieder en elk wat ons gedurende ons goeie en slegte tye in die 10 jaar ondersteun het.
Piet se Shop (nuwe naam van die Pandwinkel en nuwe eienaar) sal vanaf 1 Junie in volle gang wees, ons glo julle sal hulle ook ondersteun net soos julle ons ondersteun het.
Guns en seen
Jan en Rika