09/08/2026
Gelukkige vrouedag aan al die spesiale vroue in ons lewe.
Mag vandag ekstra liefde na jul kant toe kom.
Ons waardeer julle vir alles wat ons sien en alles wat ons nie sien nie wat julle vir ons doen.