02/10/2026
β³ βN NUWE HOOFSTUK VIR KOSTER GHOLF KLUB! π
Noordwes Med Apteek wens die nuwe eienaars van Koster Gholf Klub hartlik geluk met hierdie opwindende nuwe avontuur!
Dit was vir ons βn voorreg om βn noodhulpkissie teen kosprys te kon bydra as βn klein gebaar van ondersteuning. β€οΈπ©Ή
Ons wens julle groot sukses toe en sien uit daarna om die klub te sien groei!
π Moenie die GROOT OPENING op 3 Oktober 2026 misloop nie! βn Dag propvol pret, vermaak en aktiwiteite vir oud en jonk.
π Koster Gholf Klub, Petisiestraat
Van ons almal by Noordwes Med Apteek β alle voorspoed met hierdie nuwe hoofstuk! π