Grannies Joubertina

Grannies Joubertina Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Grannies Joubertina, Shopping & retail, Corner of Main & Van Riebeeck Street, Kou-Kamma.

19/12/2018

Wanneer laas was jy by Grannies?????
Kom loer gerus n slag in!!!!
Die heeeeerlikste gebak, klein koekies, beskuit, konfyt, ingelegte vrugte, peuselhappies en mooi sakpas Kersgeskenke en blomme.
Sien julle daar!
Kom sê net Hallo.

Vir oorhandiging
18/10/2018

Vir oorhandiging

Prysuitdeling blomme
18/10/2018

Prysuitdeling blomme

23/09/2018

Besige tyd. Sal een van die dae foto's opsit. Baie dankie vir almal se belanstelling. Net die mooiste vir julle

17/09/2018

Môre aan almal. Nuwe week nuwe uitdagings.
Vandag weer lekker vars gebakte vetkoek met kerrie maalvleis. En natuurlik ook dit op ons gewilde spyskaart te kies en te keur.
Mooi loop.

12/09/2018

Hi maats, vandag se spyskaart, heerlike kerriepiesang frikkadelle op rys R 45.
En natuurlik ons gewilde kerrie vetkoek R15
Mooi loop.

10/09/2018

Heeerlike vars gebakte vetkoek met kerriemaalvleis. R15 elk
Bel ons by 042 2731 583

Venue Draping
08/09/2018

Venue Draping

Blomme rangskikkings
08/09/2018

Blomme rangskikkings

Address

Corner Of Main & Van Riebeeck Street
Kou-Kamma
6410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grannies Joubertina posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share