Agricol

Agricol Tel: 021 981 1126 / www.agricol.co.za - Agricol is a seed company that has made deep inroads into the South African and international markets.

Our activities include plant breeding, production, international trade, processing and distribution of seed. Postal Address:
PO Box 300
Brackenfell
7561

Physical Address:
Eagle Street
Brackenfell
7560

Telephone: (021) 981 1126

GPS Coordinates
S 33.859925º
E 018.702622º

Rooted in quality and committed to farming success. Visit the Agricol team at NAMPO Cape 2026. 🌱
11/09/2026

Rooted in quality and committed to farming success. Visit the Agricol team at NAMPO Cape 2026. 🌱

10/09/2026

Agricol is at NAMPO Cape 2026 from 09 - 12 September! 🌱

Come visit our stand, meet the team and discover the quality seeds behind successful seasons. We look forward to connecting with the farmers who keep South Africa growing.

07/09/2026

Success is rooted in quality, grown through partnership and driven by the farmers who feed our nation. This is Agricol. 🌱

Gewas: CanolaKulivar: QuartzArea: CookhouseBoer: Sitrusrand Boerdery Bemarker: Philip van de Putte
24/08/2026

Gewas: Canola
Kulivar: Quartz
Area: Cookhouse
Boer: Sitrusrand Boerdery
Bemarker: Philip van de Putte

Agricol se gewasse pronk behoorlik by Riversdal boeredag.
21/08/2026

Agricol se gewasse pronk behoorlik by Riversdal boeredag.

20/08/2026

Van Argentinië tot Suid-Afrika – hoe word nuwe sojaboon-genetika ontwikkel? By die Agricol Groendag neem Facundo Stella ons deur die geskiedenis en ontwikkeling van GDM se genetika en verduidelik hy hoe teling, navorsing en nuwe tegnologie gebruik word om nuwe variëteite te ontwikkel.

Hy verduidelik ook hoe genetika uit Suid-Amerika geïdentifiseer word, waarna Agricol se ontwikkelingspan dit onder verskillende Suid-Afrikaanse toestande toets voordat ’n variëteit uiteindelik vir die plaaslike mark oorweeg word.

Volgens Facundo dra ongeveer 45% van die sojabone wat wêreldwyd geplant word GDM-genetika.

🌐 www.agricol.co.za

17/08/2026

Hoeveel verskil kan plantdiepte, rywydte en kultivarkeuse werklik aan jou sojabone maak?

By die Agricol Groendag kyk Carlo Pelster na van die uitdagings wat produsente in die land raak — van hitte tydens opkoms en verkeerde plantdiepte tot nematodes, groenstinkbesies, swamsiektes en Sclerotinia.

Hy verduidelik ook waarom rywydte, groeiklas en die regte kultivar belangrike bestuursbesluite is wanneer jy opbrengs wil beskerm en jou risiko oor die seisoen wil versprei.

🌐 www.agricol.co.za

14/08/2026

Watter gematigde grasse en weidingsmengsels pas die beste by jou produksiedoelwitte?

Andries van Niekerk bespreek tydens die Agricol Groendag verskeie gematigde weidingsopsies en verduidelik hoe spesies soos swenkgras, raaigras, kropaargras, sigorei, weegbree en klawer mekaar in ’n mengsel aanvul.

Hy gee praktiese raad oor vestiging, smaaklikheid, beweidingshoogtes, rusperiodes en die keuse tussen Italiaanse en Westerwolds-raaigras. Die video wys ook waarom klimaat, besproeiing en jou beplande somergewas ’n rol in die regte keuse speel.

🌐 www.agricol.co.za

13/08/2026
13/08/2026

Kan hektolitermassa die winsgewendheid van sonneblom beïnvloed?

Hektolitermassa sê nie noodwendig iets oor opbrengs nie, maar kan wel ’n aanduiding van pitvulling en saadontwikkeling wees. Dit kan ook vervoerkoste beïnvloed, aangesien ’n laer hektolitermassa meer volume per ton beteken.

Lees waarom hektolitermassa saam met opbrengs en ander eienskappe in kultivarkeuse oorweeg behoort te word.
https://www.landbou.com/produkte-en-dienste/kan-hektolitermassa-die-winsgewendheid-van-sonneblom-beinvloed-20260813-0387

Agricol

Address

154 Waarburgh Road
Kraaifontein
7570

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agricol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agricol:

Shortcuts

Share