25/06/2025
Dit gaan koud wordโฆ.lรช en kook is dalk n opsie.
๐๐ฒ๐ฒ๐ ๐ฒ๐ป ๐น๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฒ๐น๐ณ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฑ ๐บ๐ฒ๐ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ผ๐๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐๐๐ฒ๐น ๐๐ผ๐๐ฏ๐ฎ๐ฟ๐ฒ ๐บ๐ถ๐ป๐ถ-๐น๐ฒ๐ฒ๐๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ธ๐ถ๐ฒ๐!
'n A4-bladsy word gevou om 'n 8-bladsy boekie (zine) te vorm. Elke boekie bevat boeiende inligting oor 'n spesifieke dier. Daar is altesaam 20 diere om te ontdek! 'n Kort begripstoetsie is op die laaste bladsy ingesluit.
Ideaal vir kinders wat reeds hul klanke onder die knie het en nou moeiliker woorde kan lees.
Kry die Afrikaanse boekies hier:
https://jououslimmie.co.za/product/mini-leesboekies-diere/
Kry die Engelse boekies hier:
https://jououslimmie.co.za/product/mini-book-readers-animals/