07/12/2024
We've reached 10K followers on Facebook and we are incredibly grateful ‼️
Ons waardeer elke like, comment en share soooo ongelooflik baie 👊🏼
It was a tough road but we managed.
Ons hoop om vir julle nog baie content te bring en met julle ons Hengel-Reise te deel ‼️
Aan ELKE LIEWE FOLLOWER - wil ons uit ons harte uit DANKIE sê. Dankie dat julle na ons video's kyk, ons foto's like, comment en so nou en dan - vir ons bietjie gas gee 👌🏼julle maak dit die moeite werd.
It's not easy to post every week or every month, yet you stick around and we appreciate you.
Aan ELKE oord wat ons oor die jare heen verwelkom het, wil ons uit ons harte uit dankie sê, dit is immers julle wat ons help om ons content te produce.
Aan AL ons borge, WOW ‼️ Ñ MASSIVE MASSIVE THANKS ❤️ sonder julle sou dié nie moontlik wees nie ‼️
Kyk uit vir super baie content hierdie vakansie, en die belangrikste van alles, veilige reise hierdie feesseisoen ❤️
Liefde,
Joss & span.
fans Hengelreise Synergy Fishing Die SnorJagter Sugar Bush Bay Fishing & Camping Eastco Parys holiday resort Eastco House Oranjeville Vaaldam Oranjeville Holiday Resort Klein Oasis Vakansie Oord - Frankfort Vrystaat Velecia Fila Grantt Adrenalin Fishing Viskas Specimen Tackle East Rand SA Specimen Leads Andre Van Rooyen Rapala Rapala Vmc South Africa Distributors The Outer Den Luanro New Generation Bait Boats BARO Outdoor Equipment Papgooi of Niks. Vaal Vakansie Oord Villiers Groetklip River Camp River To Range Von durust resort Mihanzi Karavaanpark Wilgerhoek Fisherman's prayer ZELPY Fishing And Game Reserve Magaliesburg Hunter Specimen Baits Jacques Scheepers Charl Mari Resort Vivere La Vita Camping Vischgat Michele AtCampingvischgat Zandfontein Visvang Weltina The Vaal