Candy Kids

Candy Kids Candy Kids, Your 1 Stop Party Shop

Hi Julle.  Net om te laat weet.  Sanet Salmon het die springkasteel en helium tank oor gekoop.  Kontak haar asb vir besp...
12/07/2017

Hi Julle. Net om te laat weet. Sanet Salmon het die springkasteel en helium tank oor gekoop. Kontak haar asb vir besprekings en opblaas van balonne. Groete

07/07/2017

Hi Julle.
Ek wil baie graag met groot waardering in my hart dankie se vir elke persoon wat Candy Kids die amper afgelope 2jr ondersteun het. Dit was so lekker om elke kinderhartjie se verjaarsdag daggie moontlik te kon maak. Ek gaan elke glimlaggie en drukkie mis wat ek daagliks gekry het.
As daar nog iemand is wat ietsie benodig, ek is vir 'n paar daggie nog in die dorp.

29/06/2017

More Julle.
Gatti los roomysse @ halfprys en Kingsley los 2L @ R9.50 elk.
Kom loer gerus.

22/06/2017

Hallo Julle, vir die wat nog nie weet. Ek gaan verhuis en moet ongelukkig die besigheid toemaak. Het gehoop iemand anders sou my passie en besigheid verder vat, maar is tot nou toe onsuksesvol. Nog baie te koop:
tema en nie tema partytjie goedjies
Sweet, chips en Kingsley 2L
Gatti roomys
Hoop om jul te sien voor die 30ste. Groete

Hi Almal, kom loer gerus in.  15% afslag op alles in die winkel.  Groete
01/06/2017

Hi Almal, kom loer gerus in. 15% afslag op alles in die winkel. Groete

18/01/2017

More Almal, trots om aan te kondig binne Candy Kids is nou 'n Gatti Roomys Depot. 2lt en 5lt bakke roomys, fruit suckers, Roomys suckers en cones beskikbaar.
Kom Loer in gerus.

27/07/2016
Some more info
23/05/2016

Some more info

Valentyns pakkies @ R10 & R12 elk
12/02/2016

Valentyns pakkies @ R10 & R12 elk

Helium balonne @ R8 elk
12/02/2016

Helium balonne @ R8 elk

Address

H/V Van Riebeeck & Koningstr 42
Ladismith
6655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Candy Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share