Wille Magrietjie

Wille Magrietjie Wille Magrietjie, Stunning gifts & unique furniture Tel: 0227522012 A treasure trove, packed with something for everyone.

We are the stockist on the West Coast, with a large variety of South African products, some exclusively to Wille Magrietjie.

Imkwazi Leather se pragtige en unieke handsakke, gordels en selfs vlieëslaners van egte, regte leer is nie net mooi nie,...
30/05/2016

Imkwazi Leather se pragtige en unieke handsakke, gordels en selfs vlieëslaners van egte, regte leer is nie net mooi nie, dis gemaak om te HOU en enige vliegie/muskietjie/motjie wat só sy lewe verloor, het minstens SAG heengegaan . . . ! :-) ONLY in Africa - eg Suid-Afrikaans en net by Wille Magrietjie-takke in die weskus!

Spesiaal vir al die weskus se hardebaarde! ;-) Beard Boys se spesiale doepa om enige baard sysag en blink te hou en die ...
30/05/2016

Spesiaal vir al die weskus se hardebaarde! ;-) Beard Boys se spesiale doepa om enige baard sysag en blink te hou en die vel onder die baard/snor te bevogtig en te beskerm teen die fel SA son en seewater! Spesiaal VIR Suid-Afrikaanse mans DEUR Suid-Afrikaners. Net by Wille Magrietjie-takke in die weskus!

Dis winter en miljoene Wille Magrietjies kry KOUD! Ondersteun asb. ons Warm Kombers-projek . . . en hier is sommer 'n sl...
20/05/2016

Dis winter en miljoene Wille Magrietjies kry KOUD! Ondersteun asb. ons Warm Kombers-projek . . . en hier is sommer 'n slim idee om warm komberse op ons oulike leertjie te rangskik om pakplek te spaar en terselfdertyd as kleurvolle dekor te dien . . . !

Take a walk on the WILD SIDE . . . where western finesse and je ne sais quoi blends with African nature, rough seas and hardy wildflowers like the Wilde Magrietjie (Argyranthemum: marguerite, marguerite daisy, dill daisy) to produce the best of both worlds - stylish, strong and superb quality furniture, gifts and ornaments that symbolize and reflect the unique African sun, skies and skills . . .

Take a walk on the WILD SIDE . . . where western finesse and je ne sais quoi blends with African nature, rough seas and ...
18/05/2016

Take a walk on the WILD SIDE . . . where western finesse and je ne sais quoi blends with African nature, rough seas and hardy wildflowers like the Wilde Magrietjie (Argyranthemum: marguerite, marguerite daisy, dill daisy) to produce the best of both worlds - stylish, strong and superb quality furniture, gifts and ornaments that symbolize and reflect the unique African sun, skies and skills . . . combining brand names such as Biggy Best Ceramics, Fynbos, Alovesupreme, Dune Lizard and Faradilla and Eric Kellerman bags . . . with a social conscience to spearhead a Blanket Drive to share the WARMTH of the heart of Africa that keeps us all here . . .

Nog "wille magrietjies" trek Langebaan toe . . . ;-) Dié gesin verhuis binnekort vanaf die Noorde na Langebaan en kan ni...
03/05/2016

Nog "wille magrietjies" trek Langebaan toe . . . ;-) Dié gesin verhuis binnekort vanaf die Noorde na Langebaan en kan nie wag nie . . . hulle het solank bordjies en ornamente met die naam Langebaan kom koop om solank die "weskus-feeling" te kry . . . en ja, die sambreeltjies is reg vir die Kaapse winterreën en -koue, maar waar is die komberse vir ons Blanket Drive? Bring asb!

Wille Magrietjie gaan oor hartsgoed. Niks plêstiek of kunsmatig nie. Mooi goed van sterk, natuurlike en duursame materia...
30/04/2016

Wille Magrietjie gaan oor hartsgoed. Niks plêstiek of kunsmatig nie. Mooi goed van sterk, natuurlike en duursame materiaal en meesal eg Suid-Afrikaanse produkte wat die hart warm maak en die siel van 'n huis weerspieël - nes die wilde magrietjiebosse waarna die oorspronklike winkel in Jacobsbaai genoem is. Now Wille Magrietjie would love to extend this sense of genuine warm-heartedness to the broader public of the West Coast in a practical way - with a Warm Blanket Drive! Please support this initiative to keep co-residents of the West Coast warm and protected against the harsh elements in winter - especially the elderly and children. Blankets and/or other bedding can be dropped off at any of the three Wille Magrietjie shops in Jacobsbaai, Paternoster or Langebaan respectively, as well as at Cafe Grace in Vredenburg. Let's share the warmth - bring net al julle ou (of nuwe!) komberse en ons sal sorg dat dit by die mense uitkom wat dit regtig nodig het! Baie dankie en volg ons vordering op ons FB-blad - we'll keep you posted to show how warm the west coast peeps' hearts really are! ;-)

Nes die weskus se songeel magrietjiebosse het Wille Magrietjie se wortels nou ook gesprei van Jacobsbaai en Paternoster ...
26/04/2016

Nes die weskus se songeel magrietjiebosse het Wille Magrietjie se wortels nou ook gesprei van Jacobsbaai en Paternoster tot in Langebaan! The Langebaan branch might be brand new, but it's already blossoming with an awesome assortment of original gifts, furniture and Proudly South African products and peculiarities! Kom kyk, kom kuier en kom koop voor die pad vol duwweltjies raak! :-)

09/03/2016

Wille Magrietjie Jacobsbaai is experiencing a problem with our Telkom line. Please contact us on 022-7522012, at Paternoster. Thank you for your patience while we are attending to the problem.

03/01/2016

Happy New Year!! May your year be filled with love, laughter and good health.
Wille Magrietjie is opsoek na n verkoops- en winkelassistent vir ons Paternoster winkel. Die volgende minimum vereistes is van toepassing:
▪️Matriek sertifikaat
▪️Engels en Afrikaans magtig (Praat en skryf)
▪️Syfervaardig
▪️Stiptelik en betroubaar
▪️Verwysings
▪️Eie vervoer
▪️Bereid om naweke te werk
▪️Vorige ondervinding sal voordelig wees.
Stuur asb CV na [email protected]

Wille Magrietjie wish all our friends, Facebook friends and our customers a blessed Christmas. Dankie vir almal se bydra...
24/12/2015

Wille Magrietjie wish all our friends, Facebook friends and our customers a blessed Christmas. Dankie vir almal se bydrae die jaar. Ons is weer Saterdag 26 Desember oop vanaf 9 uur.

17/11/2015

We are open in beautiful Paternoster. Come and visit us and see all our beautiful stock.

Address

8 Breë Street
Langebaan
7357

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wille Magrietjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wille Magrietjie:

Share

Category