Creative Passion Ellisras

Creative Passion Ellisras Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Creative Passion Ellisras, Gift Shop, Lephalale.

Handmade gifts with love 💖 Personalized & faith-filled gifts for every occasion 🎁 Thoughtfully crafted to inspire, bless, and celebrate life’s special moments 🌿 DM to order or customize your gift

Pragtige Groot HarteEk verkoop die pragtige harte teen bekostigbare pryse. Dit kom in 3 grootes voorLengte met kraleLang...
31/10/2025

Pragtige Groot Harte

Ek verkoop die pragtige harte teen bekostigbare pryse.
Dit kom in 3 grootes voor
Lengte met krale
Lang hart 70cm
Vet Hart 50 cm
Med hart 50cm

Ek kan dit ook in ander kleure verf vir jou. Whatsapp indien jy belangstel op 0734861849
Courier deur pudo
Creative Passion

Kompetisie tyd!Ek is opsoek na 1cente. Ek gee vir die persoon wat vir my baie 1 cente kan gee n geskenk van Creative Pas...
26/10/2025

Kompetisie tyd!
Ek is opsoek na 1cente.
Ek gee vir die persoon wat vir my baie 1 cente kan gee n geskenk van Creative Passion Ellisras af terwaarde van R200 gratis.
Kom ons kyk wie het die meeste 1 cente😀.
Al wat jy moet doen is:
Sit jou hoefeelheid 1cente onder by die comments neer.
Ek sal jou dan kontak wie die meeste het.
Whatsapp 073 486 1849

Graag deel ek met julle die pragtige Hout harte wat ek verkoop, handgemaak. Is dit nie mooi nie julle?🥰Creative Passion ...
25/10/2025

Graag deel ek met julle die pragtige Hout harte wat ek verkoop, handgemaak. Is dit nie mooi nie julle?🥰Creative Passion
Hul is beskikbaar in rooi en wit, met drie verskillende grootes.
Hul sal van Maandag af beskikbaar wees by die Geelpadstal in Ellisras. 😀

Goeie more julle Ek het baie goeie nuus. My produkte staan by die Geelpadstal. Kan ek julle vra om ons asb daar te onder...
25/10/2025

Goeie more julle
Ek het baie goeie nuus. My produkte staan by die Geelpadstal. Kan ek julle vra om ons asb daar te ondersteun. Ons verkoop die mooiste geskenke teen bekostigbare pryse.

Wil jy graag een van die pragtige komberse he met jou eie fotos op? Designed deur ons by Creative Passion Ellisras  Al w...
23/10/2025

Wil jy graag een van die pragtige komberse he met jou eie fotos op? Designed deur ons by Creative Passion Ellisras
Al wat jy moet doen is om n Kaartjie te koop van R25 of meer.
Daar gaan 3 wenners wees.
Die waarde is R2400
Daar is 96 kaartjies om te koop.
Moenie die kans verby glip nie.
Whatsapp 0734861849 of join die whatsapp link https://chat.whatsapp.com/J44wfEbIM7l4JeycjQCYaD
Voorbeelde👇

Personalised gift parcel R395 - Includes: Tumbler, Cappuccino, Pen, chockolate and magnet. All customised for that speci...
18/08/2025

Personalised gift parcel R395 - Includes: Tumbler, Cappuccino, Pen, chockolate and magnet. All customised for that special person.
📞Whatsapp 0734861849
🚗Courier all over
Creative Passion

FLEECE KOMBERSAlles aan haar spreek van nsterk en edel persoonlikheid,sy ken haar kommer oordie toekoms nie.As sy praat,...
18/08/2025

FLEECE KOMBERS
Alles aan haar spreek van n
sterk en edel persoonlikheid,
sy ken haar kommer oor
die toekoms nie.
As sy praat, is dit met wysheid,
as sy leinding gee, is dit met liefde.
SPREUKE 31: 25-26
𝐆𝐫𝐨𝐨𝐭𝐞:
1x1.45m R698
1.45x1.45m R798
2x1.45m R898
Courier landswyd.
Whasapp ons op 073 486 1849
Creative Passion

Groot Special! Spaar R35!Pragtige mousepads tekoop🥰R100 elk - Jy spaar R35 Whatsapp 073 486 1849Aflewering beskikbaar Cr...
11/08/2025

Groot Special! Spaar R35!
Pragtige mousepads tekoop🥰
R100 elk - Jy spaar R35
Whatsapp 073 486 1849
Aflewering beskikbaar
Creative Passion

V R O U E D A G:Tumblers Die mooiste tumblers met die mooiste woorde, dit sal enige vrou na aan jou spesiaal te laat voe...
01/08/2025

V R O U E D A G:
Tumblers
Die mooiste tumblers met die mooiste woorde, dit sal enige vrou na aan jou spesiaal te laat voel net deur om vir haar so n ietsie kleins te gee.
Ons vroue is kosbaar, ons verdien elke oomlik om bederf te word.
Die tumbler kos R225 elk
Whatsapp 073 486 1849
Courier landswyd
Creative Passion

Address

Lephalale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Passion Ellisras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category