Die Veldblommetjie

Die Veldblommetjie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Veldblommetjie, Boutique Store, Shop K1, Sunset Point Plaza, Joe Slovo Avenue, Lephalale.

Die Veldblommetjie is a boutique in Lephalale, South Africa, offering unique clothing and custom-made accessories inspired by the natural beauty of the Bushveld.

πŸ’“πŸ’“πŸ’“
12/02/2025

πŸ’“πŸ’“πŸ’“

Goeie dag almalPragtige, gemaklike tekkies beskikbaar teen R300. Wit Nr 3 - 1 paarNr 4 - 5 pareNr 5 - 2 pareNr 6 - 1 paa...
22/01/2025

Goeie dag almal

Pragtige, gemaklike tekkies beskikbaar teen R300.

Wit
Nr 3 - 1 paar
Nr 4 - 5 pare
Nr 5 - 2 pare
Nr 6 - 1 paar
Nr 7 - 2 pare

Wit & Seige
Nr 3 - 1 paar
Nr 4 - 2 pare
Nr 5 - 1 paar
Nr 6 - 1 paar
Nr 7 - 2 pare
Nr 8 - 1 paar

GeleΓ« by die Onverwacht Spar Sentrum of stuur n boodskap na 082 568 6320.

Die Veldblommetjie groete

Net so n voorsmakie πŸ‘€, ons pak uit dat die biesies bewe...πŸ€—πŸ₯°So baie nuwe "baai kostuums", oorvou rompies, rokkies, ag di...
26/11/2024

Net so n voorsmakie πŸ‘€, ons pak uit dat die biesies bewe...πŸ€—πŸ₯°

So baie nuwe "baai kostuums", oorvou rompies, rokkies, ag dis net te veel julle. Ons sal nog ordentlike fotos neem en stuur soos ons uitpak.

Maar asb kom kuier, kom kyk, en wees verseker dames, julle gaan fantasties lyk en voel die somer vakansie πŸ©±β˜€οΈπŸŒŠ

Vriendelike groete

Die Veldblommetjie πŸͺ·

Die jaar was lank en vir sommiges baie moeilik. Ons kort vitamien 🌊Ek en "Linda" het besluit dis ons inspirasie vir die ...
15/11/2024

Die jaar was lank en vir sommiges baie moeilik. Ons kort vitamien 🌊

Ek en "Linda" het besluit dis ons inspirasie vir die naweek se tema en het lekker rondgespeel met haar uitrustings. πŸ€—πŸ˜„Hier is nog soveel meer, ek wens ek kon alles afneem...

Kom kuier daarom gerus en kyk rustig self deur al die mooi en unieke goedjies πŸ’Ÿ PUDO/COURIER opsies is ook beskikbaar.

Geseende naweek

Die Veldblommetjie groete πŸͺ·
Ellisras Koop En Verkoop
Ellisras Saampraat
Anelda van Wyk

Dit bly maar net so waar. Jy is uniek, in Hom gekies en gevorm. So ook die pad wat jy moet stap. MET HOM EN DIE REGTE ME...
14/11/2024

Dit bly maar net so waar. Jy is uniek, in Hom gekies en gevorm. So ook die pad wat jy moet stap. MET HOM EN DIE REGTE MENSE AAN JOU SY πŸ™πŸ™πŸ™πŸŒΌπŸŒΌπŸŒΌ

Hier is pragtige nuwe Somers voorraad, van die broeke tot in 3XL en bloese tot in 4XL.Vrolike rokkies, rompies, bloese e...
09/10/2024

Hier is pragtige nuwe Somers voorraad, van die broeke tot in 3XL en bloese tot in 4XL.

Vrolike rokkies, rompies, bloese en nog soveel meer.

Kom kuier gerus 🌸

Veldblommetjie groete

05/10/2024

Wees op die uitkyk dames, opwindende nuwe voorraad is oppad. Mooi bloese, somer rokkies, sandale, EN baie eksklusiewe swimwear vir die somer en vakansie seisoenπŸ₯°πŸ‘Œ hou die blad fyn dopπŸ‘€

Address

Shop K1, Sunset Point Plaza, Joe Slovo Avenue
Lephalale
0557

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27825686320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veldblommetjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Veldblommetjie:

Share

Category