Vars Vleis en Wild Slaghuis & Supermark

Vars Vleis  en Wild Slaghuis & Supermark Jou!Slaghuis

Goeie Dag aan al ons getrou Kliente. 🐂Like & Share ons nuwe Facebook blad., vir daaglikse winskopies.Groete Jou! Slaghui...
08/06/2025

Goeie Dag aan al ons getrou Kliente. 🐂

Like & Share ons nuwe Facebook blad., vir daaglikse winskopies.

Groete Jou! Slaghuis span.

Jou Slaghuis

Springbokke🦌Baie geluk aan Jou! Slaghuis se wenner Mnr Piet Swanepoel., met ons kompetisie tydens die wereld beker!Groet...
01/11/2023

Springbokke🦌

Baie geluk aan Jou! Slaghuis se wenner Mnr Piet Swanepoel., met ons kompetisie tydens die wereld beker!

Groete
Jou! Slaghuis🦌

Jou! Slaghuis.🦌Wat is Rugby dan nou sonder ietsie lekkers om aan te kou?Kom kry die lekkerste Biltong en Droewors, slegs...
23/09/2023

Jou! Slaghuis.

🦌Wat is Rugby dan nou sonder ietsie lekkers om aan te kou?

Kom kry die lekkerste Biltong en Droewors, slegs by Jou! Slaghuis,
62 AG Visser straat, Rensburg, Heidelberg.

Staan 'n kans om' n biltong hamper te wen.
Raai die wen span van die rugby wereldbeker 2023.

Vir meer inligting kom maak 'n draai by ons!

016 341 2933
074 033 1391

Dis naweek by Jou! Slaghuis🐂Kom maak 'n draai vir die Flippen lekkerste speserye.En splinternuwe vooraad op ons rakke.🦓 ...
12/08/2023

Dis naweek by Jou! Slaghuis🐂

Kom maak 'n draai vir die Flippen lekkerste speserye.

En splinternuwe vooraad op ons rakke.

🦓 Ons eie braaibroodjies is hier.

Kom maak gerus' n draai vir die lekkerste en varste vleis produkte

Jou! Slaghuis
62 AG Visser straat
Rensburg
Heidelberg
016 341 2933 .

V a d e r s d a g👨‍👦‍👦Het jy vergeet om vir die man van die huis te bederf?Kom maak 'n draai by Jou! Slaghuis.Ons het he...
18/06/2023

V a d e r s d a g👨‍👦‍👦

Het jy vergeet om vir die man van die huis te bederf?

Kom maak 'n draai by Jou! Slaghuis.

Ons het heerlike hampers teen bekostigbare pryse.

62 AG Visser straat
Rensburg
Heidelberg
016 341 2933

V a d e r s d a g👨‍👦‍👦Is om die draai! Bederf jou PA met heerlike biltong en droewors!Ons maak hampers volgens jou keuse...
13/06/2023

V a d e r s d a g👨‍👦‍👦

Is om die draai! Bederf jou PA met heerlike biltong en droewors!

Ons maak hampers volgens jou keuse en prys waarde.

Plaas bestellings vandag nog!

016 341 2933🐂🐂

13/05/2023
Ons wag vir julle! 🐂Kom loer gerus by ons vir allerhande lekker dinge:🐂Biltong/droewors🐂Vars vleis🐂Oupa Loerie Boerewors...
13/05/2023

Ons wag vir julle! 🐂

Kom loer gerus by ons vir allerhande lekker dinge:
🐂Biltong/droewors
🐂Vars vleis
🐂Oupa Loerie Boerewors
🐂Souse en ietsie lekkers vir die hele gesin.

Dis net op jou voor stoep!

62 AG Visser straat, Rensburg, Heidelberg, 1441
016 341 2933

Kom maak 'n draai by Jou! Slaghuis🐂🐂Lekkerste Biltong & Droewors🐂 Beste Boerewors🐂Vars vleis🐂Vriendlikste diensOns wag v...
22/04/2023

Kom maak 'n draai by Jou! Slaghuis🐂

🐂Lekkerste Biltong & Droewors
🐂 Beste Boerewors
🐂Vars vleis
🐂Vriendlikste diens

Ons wag vir jou, ons kliente maak saak🐮

Dis naweek!Wat is nou lekkerder as 'n vars vleisie op die kole?Jou! Slaghuis is die plek waar jy wil wees. Kom maak' n d...
25/02/2023

Dis naweek!

Wat is nou lekkerder as 'n vars vleisie op die kole?

Jou! Slaghuis is die plek waar jy wil wees. Kom maak' n draai by ons vir vriendelike diens, en die lekkerste produk.

62 AG Visser straat
Rensburg
Heidelberg
1441

016 341 2933

Kom maak 'n draai by Jou! SlaghuisOns is oop tot 19h00🐂Die lekkerste vleis produkte, iets vir die hele gesin.016 341 293...
31/12/2022

Kom maak 'n draai by Jou! Slaghuis

Ons is oop tot 19h00🐂

Die lekkerste vleis produkte, iets vir die hele gesin.

016 341 2933
62 AG Visser straat

Geseende nuwe jaar vir al ons getrou kliente,🎉🎉

24/12/2022

Ons is oop tot 19h00!

Neem asseblief kennis dat ons die 25 Desember gesluit sal wees🐂

Dankie vir ons kliente se getroue ondersteuning

Address

Lesedi
1441

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 08:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vars Vleis en Wild Slaghuis & Supermark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share