07/09/2026
Liewe Vrou boksies beskikbaar by Sjarmant Retail
Die maand se tema is : Blom waar jy geplant is. 🌸
Die perfekte geskenk vir jou vriendin ,iemand se verjaarsdag , jou vrou of sommer net vir jouself oor jy bietjie bederf wil voel. Jy verdien dit om soms net ook bietjie geliefd te voel en te weet Dié boksie bederf is joune.