Dots & Daisy's

Dots & Daisy's Business Closed Gift Shop
Stockist of Regtigawesome Clothing
Stockist of Liefie Clothing
Stockist of Gypsy Daisies Swartskaap
Cottonroad and Vivace Bags

Lichtenburgers... ondersteun haar gerus. Sy doen baie moeite!
07/02/2020

Lichtenburgers... ondersteun haar gerus. Sy doen baie moeite!

15/01/2020

Kom ondersteun asseblief ons rugby en netbal-toergroepe.

Kontak Marinda: 0835363211 of Esmaralda 0646504955 vir kaartjies.

29/11/2019
09/11/2019
22/10/2019
20/10/2019

My ma is 'n boervrou, 'n vrou wat ken van planne maak. My ma is 'n boervrou wat met die minste die meeste kan maak ... haar man, haar kinder en kleinkinders kom altyd eerste - dan eers staan sy in die ry. Sy maak dit haar werk om my pa te motiveer en hom op te help in die moeilike tye. Sy maak seker hy is versorg en dat die huis en tuin altyd op die beste lyk dat hy 'n plek van rus het om terug te keer as die droogte en storms van die lewe daar buite rof waai.

Dan lees ek van die Karoo boervrouens ... ek huil en sluk swaar want ek ken boerdery ... ek ken van my pa se oe wat soms ysblou is van spanning en die plooie om sy oe wat seisoen vir seisoen meer word. Ek ken van 'n boervrou wat net nooit moed opgee nie!

Dan kom daar engele op my pad wat se kom ons pak hierdie projek aan saam duisende mense in Suid Afrika! Kom ons maak 'n verskil en kom ons wees vir daardie boervrou die bederf op haar pad waarvoor sy al so lank wag. In samewerking met Hart en Hande van Hoerskool Lichtenburg kan ek nie meer wag om hierdie bokse te stuur met soveel liefde vanaf Lichtenburg af nie!

Graag nooi ek jou om saam my hierdie projek aan te pak. Ons projek eindig 1 Desember. Om seker te maak dat daardie boervrou voor Kersfees 'n bederf boks kan kry. Hou my blad dop vir basiese riglyn waaruit boksies moet bestaan.

WANT EK KEN BOERDERY EN EK WIL SAAM JOU 'N BOERVROU SE DAG MAAK!

Address

Lichtenburg
2740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dots & Daisy's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category