Imagine Arts, Beads & Crafts

Imagine Arts, Beads & Crafts For all your Arts, Beads & Crafting needs.

Ek hou 'n uitverkoping op van my voorbeelde! Baie goeie pryse! Mates en prys onder aan elke foto. Dit is beskikbaar by I...
31/07/2026

Ek hou 'n uitverkoping op van my voorbeelde! Baie goeie pryse! Mates en prys onder aan elke foto. Dit is beskikbaar by IAOMAI CRAFTS, langs Specsavers, Lichtenburg. Anders kan jy my direk kontak. Sel. 0824877246 Ek koerier enige tyd, net vir eie rekening.

Alhoewel ek die winkel verkoop het, gaan ek steeds aan met my Laser masjien werk. Julle is welkom om my direk te kontak ...
27/07/2026

Alhoewel ek die winkel verkoop het, gaan ek steeds aan met my Laser masjien werk. Julle is welkom om my direk te kontak of deur AIOMAI CRAFTS te bestel.

Gebruik hierdie link om jou na IAOMAI CRAFTS se splinternuwe Facebook bladsy te neem. Gaan volg hulle gerus. https://www...
06/07/2026

Gebruik hierdie link om jou na IAOMAI CRAFTS se splinternuwe Facebook bladsy te neem. Gaan volg hulle gerus.

https://www.facebook.com/share/1TvbhcwFdG/

Arts & Craft shop selling art supplies, crafting materials, beads

03/07/2026

Hier is 'n link na IAOMAI CRAFTS se selfoon groepie. Daar gaan jy inligting kry oor klasse wat aangebied gaan word en watse interessante nuwe voorraad hulle inkry. Join gerus die groepie dmv die link.

Ek wil uit my hart uit dankie sê vir Gerda en Elisa wat absolute staatmakers was deur die byna 17 jaar wat ek die winkel...
01/07/2026

Ek wil uit my hart uit dankie sê vir Gerda en Elisa wat absolute staatmakers was deur die byna 17 jaar wat ek die winkel gehad het. Ek glo julle gaan steeds baie lekker werk saam met Naomi. Dankie ook aan Hellen en Jolene wat soms uitgehelp het!

Dankie aan my wonderlike gesin wat my altyd aangemoedig het en my man wat my sooo baie gehelp het met die finansieële kant. Ek wou net craft!

Baie dankie aan al my vriende wat soms net kom oë wys het en kliënte wat ons so wonderlik ondersteun het deur die jare. Elke geselsie en glimlag was wonderlik.

Belangrikste van alles is my dank aan my Hemelse Koning. Al die eer aan hom!

Naomi. Ek bid ons Koning se seën oor jou besigheid af. YOU GO GIRL!

Imagine Arts, Beads & Crafts gaan voortaan as IAOMAI CRAFTS bekend staan. Hul selfoon nommer is 064 7743 232

28/06/2026
Dalena  is net 3 weke hier in Lichtenburg tydens die vakansie. Sy bied ook Potloodstudies en observasie vir volwassenes ...
26/06/2026

Dalena is net 3 weke hier in Lichtenburg tydens die vakansie. Sy bied ook Potloodstudies en observasie vir volwassenes aan.
Kontak Dalena sommer direk vir enige navrae. Ons adverteer net met liefde vir haar.

Stunning handgemaakte kaartjies gemaak deur Ronell. Dit is nog net tot Dinsdag beskikbaar. Handig om in die huis te hê v...
26/06/2026

Stunning handgemaakte kaartjies gemaak deur Ronell. Dit is nog net tot Dinsdag beskikbaar. Handig om in die huis te hê vir enige geleentheid.

Minnie canvas kursus! Soos julle kan sien uit vorige klasse se pragtige projekte is daar verskeie moontlikhede om te doe...
21/06/2026

Minnie canvas kursus! Soos julle kan sien uit vorige klasse se pragtige projekte is daar verskeie moontlikhede om te doen. Jy kan jou kreatiwiteit vrye teuls gee. Daar is soveel mooimaak goed in die winkel!
BESPREEK ASB MAANDAG 22 JUN EN SÊ HOEVEEL CANVAS PROJEK JY WIL DOEN SODAT EK DADELIK NOG KAN BESTEL INDIEN NODIG.

Ons het nou die lieflike Antique Brown Glaze van Tjhoko paint ingekry. Al die kleure wat ons tans aanhou is weer op die ...
20/06/2026

Ons het nou die lieflike Antique Brown Glaze van Tjhoko paint ingekry. Al die kleure wat ons tans aanhou is weer op die rak.

Address

Shop 2, 17 Bantjies Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27824877246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Imagine Arts, Beads & Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share