16/06/2026
Vadersdag buffet ete - 21 Junie 2026
Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met 'n heerlike buffet ete by Rose & Copper Bistro, warm gasvryheid en kosbare familie-oomblikke wat lank onthou sal word.
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.