Ghnarrabos

Ghnarrabos Tuisnywerheid ,geskenke en dekorwinkel in Lydenburg.

10/01/2023

Awesome Sweetheart

13/04/2017

Ghnarrabos geskenkies is nog steeds in Lydenburg beskikbaar by Jam Jar.
Die winkeljie laat jou kreatiwiteit en lus om MOOI te maak van vooraf ontwaak.
Kuier saam met vriendinne en ontspan by Jam Jar en gaan draai in Ghnarrabos!

17/03/2017

'n Ghnarrabosvrug is 'n RYKDOM in die droeë woestyn van die Koi - en Sanstamme. Die Ghnarrabos is verslag water,die vrug kan geëet word en word self as medisyne gebruik. Die wortels is 30 meter en dieper . Net so kan ek die vrug met die winkeltjie Ghnarrabos vergelyk. Ons wortels is vas geanker in Jesus , en ons wil graag die vrug van die GEES uitdra. Elkeen wat in Ghnarrabos stap moet beslis met 'n vol hart uit stap, al is jou hande leeg!

Ghnarrabos se voorraad is nou beskikbaar by JAMJAR ,onder die "fancy" naam, die Paisley Piglet!

Kom maak n draai en verdwaal weereens in al die mooi!

Dankie vir jare se ondersteuning. Dit was en 'n fees on vir Ghnarrabos te tooi!

Dankie aan Lynette en Ilse by JAMJAR wat hul harte oopmaak het.

Blessings en liefde

Cisca

31/01/2017

Ek sluit Ghnarrabos se deure na 26 jaar in Lydenburg. Kyk gerus na al die foto's. As jy belangstel in van die voorraad, kontak my by 082 940 6202. Ek sal n spesiale prys vir jou gee.
Dankie vir 26 jaar se ondersteuning. Dit is vir my n stukkie van my hart wat ek nou moet laat gaan!
God sal weer deure open vir Ghnarrabos , vir n nuwe seisoen van groei!

31/01/2017

Bloubekertjies R39.50
Groot potte R250-R295
Suikerlepeltjies R54-R79
Antique look sugar spoons R 89
Opskeplepels R125

12/12/2016

Watertandgebak ! Plaas bestellings vir die Kersseisoen. Kaaskoek, Swartwoudkoek, Wortelkoek, Veskeidenheid Terte, en ook Kleinkoekies ♡♡♡

16/11/2016

Kersgeskenke....GHNARRABOS is propvol harts geskenke vir jou geliefdes. Kom ondersteun die gewilde winkeltjie in Lydenburg die afgelope 23 jaar!
Ons is geleë in Kantoorstraat,oorkant KFC.
Geseënde Kersseisoen aan almal en baie dankie vir jul ondersteuning gedurende 2016.
Liefde
Cisca

21/06/2016

GHNARRABOS spog met pragtige nuwe voorraad!
Ons gebak is watertand-lekker en beslis die moeitewerd om SELF te koop en voor te sit😊
Van die geskenkies is op "sale"!
GHNARRABOS is reg oorkant KFC

13/11/2015

Ghnarrabos ♡geskenkies

Address

Voortrekkerstreet (opp KFC)
Lydenburg

Telephone

0829406202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ghnarrabos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share