Nicky's handmade crafts

Nicky's handmade crafts Each one of my products are made with lots of love. I'm sure that you'll find the perfect gift here for any occasion.

Movies!!!Hi julle. Ek het 1467 movies te koop. Almal oorspronklike movies in oorspronklike covers. Slegs R40 elk. Inbox ...
13/04/2015

Movies!!!
Hi julle. Ek het 1467 movies te koop.
Almal oorspronklike movies in oorspronklike covers.
Slegs R40 elk.
Inbox my vir n lys met als wat beskikbaar is.
Jullekan ook whatsapp 0722192145

30/03/2015
Tafel te koop
30/03/2015

Tafel te koop

Skoene te koop
30/03/2015

Skoene te koop

Aandrok te koopR400
25/03/2015

Aandrok te koop
R400

Ivory wedding dress for saleR800Negotiable
25/03/2015

Ivory wedding dress for sale
R800
Negotiable

Trourok te koopR1500Onderhandelbaar
25/03/2015

Trourok te koop
R1500
Onderhandelbaar

4 plaat calvinator stoof (stove top). Kan in enige kas ingesak word. R500 onderhandelbaar
25/03/2015

4 plaat calvinator stoof (stove top). Kan in enige kas ingesak word.
R500 onderhandelbaar

Ekt n stunning paar boots te koop.Baie goeie kondisie.R100
12/03/2015

Ekt n stunning paar boots te koop.
Baie goeie kondisie.
R100

Hi julle mensies. Hier is n tannie in die dorp wat die oulikste poppe maak. Sy het n groot verskeidenheid om van te kies...
12/03/2015

Hi julle mensies.
Hier is n tannie in die dorp wat die oulikste poppe maak. Sy het n groot verskeidenheid om van te kies.
Die van julle wat sou belangstel is welkom om haar te kontak.

Erika Engelbrecht
076 682 8694
Maricahof nr 6
Malmesbury

03/03/2015

Ek wil net graag vir almal inlig dat as julle enige 2de handse klere het wat nog in n goeie kondisie is, is jule welkom om dit in te bring en ruil vir ietsie wat jy meskien meer nodig het. Dankie julle

03/03/2015

Baie dankie vir almal se ondersteuning. Hopelik hou dinge so aan dan sal my winkel 1 van die dae groter wees met meer goedjie.

Address

Malmesbury
7300

Telephone

0722192145

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nicky's handmade crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share