19/09/2026
Skakel gerus, vir die beste en gemoedsrus jy hoef nie n gasmasker te dra terwyl jy braai. Neem die lekker reuk op van Kameeldoring basloos uit ons buurland Okahandja Namibia 🇳🇦
Skakel gerus en OD sal jou tevrede stel.
As OD nie kan sal sy hout dit doen.
071 090 4932
Cheers