22/07/2018
Ons het Merweville toe getrek en ek het hierdie blad verander na Affiplaas Wolprodukte. So gaan in vervolg gerus na my nuwe blad en kyk daar vir spesiale aanbiedinge. Of kontak of whatsapp my by Sonja Rabe 0764471839. Dankie vir elkeen se ondersteuning.