13/09/2026
🧶NOG ’N BESTELLING IS AAN DIE GANG!🧶
Steek vir steek word daar gewerk aan 7 pragtige amigurumis. 🥰✨
Hier is nommer 1 van 7 wat besig is om vorm te kry! 🐑🤍
Die hekelnaald werk behoorlik vandag! 😄🧶
Nog ’n bestelling wat met Stukkies Liefde gemaak word. ❤️
Elke steek vertel ’n storie. ✨
&RStukkiesLiefde