Mieks.

Mieks. Strikkies met baie liefde gemaak! ♡♡

29/11/2023

"Jingle bells, Jingle bells, Jingle BOW Rocks!" 🎀

"Put on a bow, Christmas is coming!" 🎀Mooiste kersfees strikkies!! ❤️
26/11/2023

"Put on a bow, Christmas is coming!" 🎀

Mooiste kersfees strikkies!! ❤️

Mooiste Mieks voorraad beskikbaar! 🎀🎀Kyk op foto vir prys en hoeveel beskikbaar is - sommige strikkies en scrunchies is ...
27/06/2022

Mooiste Mieks voorraad beskikbaar! 🎀🎀

Kyk op foto vir prys en hoeveel beskikbaar is - sommige strikkies en scrunchies is 'last of the best!' 🥰

📢📢 Aandag PRETORIA Mamma's - Ek kan pakkies saam neem donderdag. So laat weet asap sou jy belangstel. 👏🏻 (SPAAR OP COURIER! 🥳🥳🥳). Optel kan gereël word in Villieria of Pretoria-Noord.

📢📢📢 Aandag ALLE MOOISTE MIEKS LIEFHEBBERS.
10% afslag op bestellings meer as R200 van hierdie voorraad. Afslag sal op invoice wys.

☎️ Whatsapp - 073 259 1925 vir jou mooiste strikkies. ♥️

Address

Middelburg
1050

Telephone

+27732591925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mieks. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share