The Album Company

The Album Company Specialises in old school memory books.

Dis 1 Augustus, die dae is langer en die skoolkalender alweer propvol.Augustus het 'n manier om jou te laat besef hoe vi...
01/08/2026

Dis 1 Augustus, die dae is langer en die skoolkalender alweer propvol.

Augustus het 'n manier om jou te laat besef hoe vinnig die jaar besig is om verby te gaan.

Neem die foto's. Laat hulle druk. Sit hulle in die album. Dis die klein dingetjies wat later die grootste stories vertel.

https://thealbumcompany.com/

Die wintervakansie is verby... en 'n nuwe kwartaal wag. Nuwe maatjies, nuwe stories, groot oomblikke en klein oorwinning...
21/07/2026

Die wintervakansie is verby... en 'n nuwe kwartaal wag. Nuwe maatjies, nuwe stories, groot oomblikke en klein oorwinnings.

Ons wens elke leerder, onderwyser en ouer 'n wonderlike derde kwartaal toe.

Moenie vergeet om al die kwartaal se herinneringe veilig in jou kind se skoolalbum te bêre nie.

As jy hierdie week by Innibos in Nelspruit is, gaan loer gerus in by Sonja Wallis, stalletjie 37. Sy is een van ons vers...
02/07/2026

As jy hierdie week by Innibos in Nelspruit is, gaan loer gerus in by Sonja Wallis, stalletjie 37. Sy is een van ons verspreiders! Jy kan haar kontak op 072 944 5606.

Die fees het vandag afgeskop en duur tot 5 Julie.

Ons hele reeks albums is daar – van die skoolalbums en babajoernale tot oumaboeke, fotojoernale asook Sonja se kankerjoernale.

Sy sien uit daarna om jou te ontmoet! 🤍

Wie gaan eendag ouma se melktert maak? Of ma se peppadew-chutney? ❤️Ons d**k altyd daar sal tyd wees om die resepte neer...
02/07/2026

Wie gaan eendag ouma se melktert maak? Of ma se peppadew-chutney? ❤️

Ons d**k altyd daar sal tyd wees om die resepte neer te skryf.

Tot eendag wanneer iemand vra: "Hoe het ouma dit nou weer gemaak?" ... en niemand is heeltemal seker nie.

Dis presies hoekom ons Ons Tafel, Ons Tradisie. geskep het.

'n Plek waar jy jou familie se gunstelingresepte, daardie geheime bestandeel en die stories agter elke gereg, kan bewaar.

Vir jouself, of as 'n geskenk vir iemand wie se resepte eenvoudig nie verlore mag gaan nie.

Want kos bring mense bymekaar. Maar die resepte hou daardie herinneringe lewendig.

🤍 Hardeband
🤍 Spasie vir jou eie resepte
🤍 'n Pragtige geskenk wat vir jare gebruik sal word
🤍 Gemaak in Suid-Afrika

Ons hoop hierdie boek word iets wat eendag van een geslag na die volgende aangegee word.

https://thealbumcompany.com/collections/resepteboek

Tag iemand wie se resepte bewaar móét word.

Soek jy iets lekker om hierdie wintervakansie saam met jou kind te doen? Die vakansie is die perfekte tyd om die skoolal...
01/07/2026

Soek jy iets lekker om hierdie wintervakansie saam met jou kind te doen? Die vakansie is die perfekte tyd om die skoolalbum op datum te bring.

Maak 'n koppie warm sjokolade of koffie, blaai deur die foto's, bêre die afgelope kwartaal se sertifikate en kunswerke, en skryf die klein stories van die kwartaal neer terwyl dit nog vars is.

Dis 'n eenvoudige vakansie-aktiwiteit wat eendag van onskatbare waarde gaan wees. ❤️

https://thealbumcompany.com/collections/afrikaanse-skoolalbums

Ons Tafel. Ons Tradisie.Sommige resepte is meer as net bestanddele op 'n bladsy.Dis die melktert wat altyd op Sondagmidd...
25/06/2026

Ons Tafel. Ons Tradisie.

Sommige resepte is meer as net bestanddele op 'n bladsy.

Dis die melktert wat altyd op Sondagmiddag verskyn het. Die kerrie-en-rys wat by elke familiebyeenkoms gemaak word. Die koek wat niemand ooit presies soos Ouma kon bak nie.

Hierdie resepte vertel die storie van 'n familie.

Ons Familieresepteboek is geskep om daardie stories te bewaar. 'n Plek waar jy nie net die resep neerskryf nie, maar ook die herinneringe, die mense en die oomblikke wat daarmee saamkom. Met ruimte vir foto's, notas en die klein besonderhede wat elke resep uniek maak.

Want familie-erfenis lê nie net in foto's nie.

Dit leef ook om die etenstafel.

Familieresepteboek
R630

Uitverkoop by ons eerste mark. Nou aanlyn beskikbaar.

🔗 Bestel nou by
https://thealbumcompany.com/collections/resepteboek

VERJAARSDAG GIVEAWAY WENNER!Dankie vir elke kommentaar, storie en herinnering wat julle gedeel het. Ons het saam gelag, ...
03/06/2026

VERJAARSDAG GIVEAWAY WENNER!

Dankie vir elke kommentaar, storie en herinnering wat julle gedeel het. Ons het saam gelag, onthou en besef hoe vinnig kinders grootword.

Baie geluk aan Heidi Lombard wat die hardeband skoolalbum gewen het. 🎉

Dankie dat julle deel is van ons storie. 🤍

Onthou jy nog?Hierdie was ons heel eerste skoolalbum-ontwerpe toe The Album Company in 2018 begin het.Vandag ken julle o...
02/06/2026

Onthou jy nog?

Hierdie was ons heel eerste skoolalbum-ontwerpe toe The Album Company in 2018 begin het.

Vandag ken julle ons hardeband-albums, maar hierdie sagteband-omslae was waar alles begin het. 🤍

Nou is ons nuuskierig...

👇 Watter een was jou gunsteling?

Of nog beter...

👇 As ons vir 'n beperkte tyd een ontwerp moes terugbring as deel van ons 8ste verjaarsdagviering, watter een sou jy kies?

Laat weet vir ons in die kommentare.

Address

Middelburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828953686

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Album Company posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share