12/09/2026
🧵🌸 CLAIM SALE – MAANDAG 14 SEPTEMBER 2026 🌸🧵
🎉 Julle is hartlik uitgenooi na ons Claim Sale! 🎉
Kom kuier saam op ons WhatsApp-groep MAANDAG vanaf 17:00 tot 17:45 en kry die geleentheid om van ons lekker handwerk-items te claim! 🛍️
Ons gaan onder andere items beskikbaar stel soos:
🧶 Wol
🎀 Lint
🧵 Garing
🪡 Borduurpatrone
🧺 Materiaal
✂️ Verskeie ander handwerk-items
📌 Hoe werk dit?
Elke item sal slegs een keer op die groep geplaas word.
Indien jy die item wil hê, reageer jy eenvoudig met:
👉 CLAIM
Die Admin sal dan die item aan slegs één persoon toestaan. Die eerste geldige claim wat deur die Admin aanvaar word, kry die item.
📦 Belangrik
Die kliënt is verantwoordelik vir enige PUDO-aflewerings- en/of versendingskoste wat van toepassing is. Hierdie koste is nie by die prys van die item ingesluit nie en sal deur die kliënt betaal moet word.
⏰ Datum: MAANDAG 14 SEPT 2026
🕕 Tyd: 17:00 – 17:45
📱 Plek: WhatsApp-groep
https://chat.whatsapp.com/BwA8pWy8fSg1wqW83plXhU
Maak seker jy is betyds daar – items kan vinnig gaan! 😍
🌸 Ons sien uit om julle Maandag daar te hê! 🌸
Join nou al die group of whatsapp ons om jou op die groep te plaas..
Tersia 084 7575 177
Celmari 072 735 1660