Boschkop Vaaldam

Boschkop Vaaldam Boschkop Oord is 'n Varswater hengel oord aan die oewers van die Vaaldam, geleë op die R54 Vereeniging/Villiers pad, direk langs Vaal Marina.

DIE VROU IN JOU LEWE VERDIEN 'N BLAASKANS 🌬️As jy vergeet het om vooruit te beplan en lus is vir n wegbreek - is Boschko...
08/08/2026

DIE VROU IN JOU LEWE VERDIEN 'N BLAASKANS 🌬️

As jy vergeet het om vooruit te beplan en lus is vir n wegbreek - is Boschkop Oord vir jou!
Laai die kroos en jou liefde, en kom maak lyn nat hierdie langnaweek!

Redes waarom dit ✨VROUEDAG VRIENDELIK✨is:
* Jou vrou hoef nie vir almal te d**k nie - Ons winkel het alles van brood tot braaipakkies. Jy kan kom koop soos jy nodig het!
* ⁠Mamma kan ontspan - met 4 km se oewer, visstokke, fietse of speel op die klimraam hou die kinders hulself lank genoeg besig vir mamma om rustig te ontspan.
* ⁠Kosbare familie oomblikke kan vir ewig gekoester word.

Bel vandag en sit môre langs die dam!

☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Of besoek ons webwerf! www.boschkopoord.co.za

07/08/2026

As jy nog nie planne het vir die naweek nie, kom kampeer en hengel by Boschkop Vaaldam.
Geen vooraf bespreking nodig nie, daag op en kry jou plek langs die water.
Ablusie met warm water en baie oulike winkel en drankwinkel op die perseel.
Kontak Steyn
076 959 1242

26/07/2026

Sy sorg dat almal se hartjies en magies vol is. Sy sorg, sy gee om en sy vertroetel. Sy verdien net die beste 🩷

Bederf die spesiale vrou in jou lewe met 'n naweek wegbreek vir VROUE DAG. Gemak, privaat geriewe en 'n bed - en lyne in die water die hele naweek!! 🎣

Chalet besprekings slegs per epos: [email protected]
Stuur 'n epos met die aantal volwassenes en kinders, datum van aankoms en datum van vertrek - en ons stuur vir jou n kwotasie.

Ons sien uit om van jou te hoor! 😉

Boschkop Oord is 'n Varswater hengel oord aan die oewers van die Vaaldam, geleë op die R54 Vereeniging/Villiers pad, direk langs Vaal Marina.

nd we have no shortage of beautiful sunsets at Boschkop Oord. Ready to see the sun set over your tent and rod?No booking...
21/07/2026

nd we have no shortage of beautiful sunsets at Boschkop Oord.
Ready to see the sun set over your tent and rod?

No booking neseccary for camping or day visitors!
Call to arrange access:
☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Or visit our website www.boschkopoord.co.za
We also have CHALETS. Chalet quotes and booking exclusively via email: [email protected]

16/07/2026

Met heerlike laat winter sonskyn weer in vooruitsig vir hierdie naweek, is dit die ideale geleentheid vir uitkom.
Hengel, geselligheid en braai is die regte dinge in te doen.
Kontak Steyn
076 959 1242

Ons chalets bied privaat geriewe vir die gesinslede wat hou van hulle eie spasie🚿🛏️ Chalet besprekings slegs per epos: i...
14/07/2026

Ons chalets bied privaat geriewe vir die gesinslede wat hou van hulle eie spasie🚿🛏️
Chalet besprekings slegs per epos: [email protected]
Vir 'n volledige kwotasie stuur asseblief datum van aankoms, datum van vertrek, aantal volwassenes en aantal kinders na die bogenoemde eposadres.
Beperkte chalets beskikbaar. Bespreek vandag om teleurstelling te voorkom.

Kontak ons vandag:
☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Of besoek ons webwerf! www.boschkopoord.co.za

🎣 LAST-MINUTE FISHING TRIP? NO PROBLEM! 🎣No need to plan weeks in advance. Just load your gear and hit the road!✔️ No bo...
07/07/2026

🎣 LAST-MINUTE FISHING TRIP? NO PROBLEM! 🎣

No need to plan weeks in advance. Just load your gear and hit the road!

✔️ No booking required
✔️ Easy drive from Joburg & Pretoria
✔️ Day visitors welcome
✔️ Fully stocked shop for those forgotten essentials
✔️ Plenty of space along our 4km shoreline

Whether you're chasing your next big catch or simply looking for a peaceful day by the water, we've got the perfect spot waiting for you.

📍 See you at the Vaal Dam!

☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Or visit our website www.boschkopoord.co.za
We also have CHALETS. Chalet quotes and booking exclusively via email: [email protected]

We LOVE a braai & we know you do too! This is your reminder that you are allowed to braai at your camping spot next to t...
30/06/2026

We LOVE a braai & we know you do too!
This is your reminder that you are allowed to braai at your camping spot next to the Vaal Dam.

🔥 There are no permanent structures to braai on on the shore. Please bring your own "braaier" and grill ("rooster").
🔥 We sell "braaiers", and grills ("roosters") and everything you need to build your fire at the shop.
🔥 Please be responsible when making a fire. Fires to be under constant supervision & smother coals properly after quenching the fire.

☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Or visit our website www.boschkopoord.co.za
We also have CHALETS. Chalet quotes and booking exclusively via email: [email protected]

Skool vakansie is nie net vir die kinders nie. Dit is ook vir vis vang en kamp 🎣 ⛺️Kom geniet n dag of 3 langs die Vaal ...
26/06/2026

Skool vakansie is nie net vir die kinders nie. Dit is ook vir vis vang en kamp 🎣 ⛺️

Kom geniet n dag of 3 langs die Vaal Dam oewer by Boschkop Oord. Die lewe is te kort om nie die meeste te maak van 'n skoolvakansie nie!

Kontak ons vandag:
☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Of besoek ons webwerf! www.boschkopoord.co.za
Ons het ook chalets, stuur e-pos vir navrae: [email protected] za

Jeugdag Langnaweek is nie vir tuis spandeer nie!Kom geniet die wintersonnetjie en steek n braai aan langs die dam! 🎣Geen...
17/06/2026

Jeugdag Langnaweek is nie vir tuis spandeer nie!
Kom geniet die wintersonnetjie en steek n braai aan langs die dam! 🎣

Geen vooruit besprekings nodig vir kampering of dagbesoekers nie - kontak vir Steyn om te reël vir toegang of kom te kamp! ⛺️
Pryse beskikbaar op ons webtuiste!🐠

Kontak ons vandag:
☎️ Steyn: 076 959 1242
💻 Of besoek ons webwerf! www.boschkopoord.co.za
Ons het ook chalets, stuur e-pos vir navrae: [email protected] za

Address

Midvaal
2420

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:00
Tuesday 06:00 - 17:00
Wednesday 06:00 - 17:00
Thursday 06:00 - 17:00
Friday 06:00 - 19:00
Saturday 06:00 - 19:00
Sunday 06:00 - 17:00

Telephone

0769591242

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boschkop Vaaldam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boschkop Vaaldam:

Shortcuts

Share