Buy more Pay less

Buy more Pay less Buy More Pay Less is a Wholesaler of Household items. We have a wide range of products with great prices!

23/09/2024

AANDAG ⚠️‼️

*More, 24 September is Buy More pay less HEELDAG oop van 09h00 tot 16h00*

Ons waardeer al julle lojale ondersteuning ✨️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

AANDAG ⚠️‼️*Van more, 17 September tot 30 September is alle voorraad op die vloer afgemerk met 50%*Ons waardeer al julle...
16/09/2024

AANDAG ⚠️‼️

*Van more, 17 September tot 30 September is alle voorraad op die vloer afgemerk met 50%*

Ons waardeer al julle lojale ondersteuning ✨️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

Dit is met n baie swaar hart dat ons julle laat weet, die winkel maak toe einde van die maand.30 September maak die wink...
04/09/2024

Dit is met n baie swaar hart dat ons julle laat weet, die winkel maak toe einde van die maand.

30 September maak die winkel toe.

Van more af hou ons n 20% closing down uitverkoping.

Alle voorraad moet verkoop.

Baie dankie vir julle lojale ondersteuning!!!!!

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  SPECIAL‼️⚠️- Energade kas van 24 x 500ml vir slegs R200 per kas🛍️🛒 *Bostande special geldig to...
20/08/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : SPECIAL‼️⚠️

- Energade kas van 24 x 500ml vir slegs R200 per kas🛍️🛒

*Bostande special geldig tot voorraad hou* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  SPECIALS‼️⚠️*ONS IS MORE, 09 AUGUSTUS OOP SLEGS TOT 13H00*- Jungle Taystee Wheat van 1Kg vir s...
08/08/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : SPECIALS‼️⚠️

*ONS IS MORE, 09 AUGUSTUS OOP SLEGS TOT 13H00*

- Jungle Taystee Wheat van 1Kg vir slegs R30 elk 🛍️

- Vital Mini rice cakes van 100g vir R10 elk 🛒

- Jungle muesli string 5 x 40g vir slegs R10 per string✨

*Bostande specials slegs geldig tot 31 Augustus 2024* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  SPECIALS‼️⚠️- Joko loose tea boks van 500g vir slegs R30 elk 🛍️ - Joko loose tea boks van 20g ...
30/07/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : SPECIALS‼️⚠️

- Joko loose tea boks van 500g vir slegs R30 elk 🛍️

- Joko loose tea boks van 20g vir R10 elk 🛒

- Enige muesli of Granola (Kellogg's en Jungle brands beskikbaar) vir slegs R20 per pak✨

- Enige kas Energade vir slegs R200 per kas 🤩 (special is slegs op heel kaste, nie los bottels nie)

*Bostande specials slegs geldig tot 06 Augustus 2024* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  NUWE VOORRAAD‼️⚠️*Kom loer gerus in vir verskeie produkte teen sak pas pryse tot VOORRAAD HOU*...
29/07/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : NUWE VOORRAAD‼️⚠️

*Kom loer gerus in vir verskeie produkte teen sak pas pryse tot VOORRAAD HOU* 🛒🛍️‼️⚠️

Link vir ons Whatsapp Group: https://chat.whatsapp.co/B6FLmpY6oCh1oGQAvOIS8E

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  SPECIALS‼️⚠️- Kellogg's All Bran & Corn Flakes 400ml refill vir slegs R20 elk 🛍️ - Roses 200ml...
22/07/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : SPECIALS‼️⚠️

- Kellogg's All Bran & Corn Flakes 400ml refill vir slegs R20 elk 🛍️

- Roses 200ml blikkies R7 vir los blikkie en R42 vir 6 pak 🛒

- TWEE van die Purity pap vir slegs R15 vir albei ✨

- Colemans Dijon Mustard 162g vir slegs R35 elk 🤩

*Bostande specials slegs geldig tot VOORRAAD HOU* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS‼️⚠️Nuwe pasteie ALLE GEURE in voorraad, kom loer gerus in en stock jou vrieskas‼️🛍 Heerlike en vi...
26/06/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS‼️⚠️

Nuwe pasteie ALLE GEURE in voorraad, kom loer gerus in en stock jou vrieskas‼️🛍

Heerlike en vinnige aandete - pop in die Airfryer en dit proe soos 'n vars gebakte "home made" pastei prop vol vulsel 🛒

- Gevriesde Moya (soya) Pasteie vir slegs R15.00 elk‼️Proe presies soos 'n Beef Sausage Roll!

- Gevriesde Premier Bees pasteie vir slegs R20.00 elk 🛍️

*Geen varkvleis in enige van die pasteie nie*

TERWYL VOORRAAD HOU!🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS NOTICE: END OF SPECIAL‼️⚠️- Sta Soft 1 liter is nou R35.00 elk - special van R20.00 elk is verby ...
19/06/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS NOTICE: END OF SPECIAL‼️⚠️

- Sta Soft 1 liter is nou R35.00 elk - special van R20.00 elk is verby ✨

*Kom besoek gerus ons winkel vir verskeie produkte teen sak pas pryse!* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS :  YOUTH DAY SPECIAL‼️⚠️- Jungle Crunch a lots 350g vir R25.00 elk 🛒 ✨By normale "retail" winkels...
15/06/2024

‼️⚠️ BUY MORE PAY LESS : YOUTH DAY SPECIAL‼️⚠️

- Jungle Crunch a lots 350g vir R25.00 elk 🛒 ✨

By normale "retail" winkels is die prys dubbel👇🏻

*Bostande special slegs geldig vir MAANDAG : JEUG DAG* 🛒🛍️‼️⚠️

📍 Unit 6 Neptune Street, Modimolle, Limpopo

📞083 451 3403

10/06/2024

Morning all😊 Please note the shop will close at 16h00 only today for maintenance. Thank you for your continued support 🛒
Regards.
Buy More Pay Less
Management

Address

Unit 6 Neptune Street
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27834513403

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buy more Pay less posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buy more Pay less:

Share