Andre houtwerk

Andre houtwerk ons maak rustic houtmeubels. asook rakke, kratte ens. kan ons gerus kontak vir wat jy uit hout ge

26/02/2026

Houtwerk en restorasie werk ons kyk wa ons kan help op u eie plan

26/02/2026

Goeie middag almal
Ek het n nuwe page oop gemaak vir die besigheid dit raak al moeliker om in my pa se page te kom ek sit die link in die comments dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jare Groete van Bernadette en my ma Rachel

24/02/2026
Patio stel met kop bankies uit na baie gelukige kliente kan my kontak by 074 925 5191
03/10/2025

Patio stel met kop bankies uit na baie gelukige kliente kan my kontak by 074 925 5191

Klomp stoele wat na happy kliente toe is 074 925 5191
03/10/2025

Klomp stoele wat na happy kliente toe is 074 925 5191

Klere kas na gelukige kliente kan my kontak op 074 925 5191
03/10/2025

Klere kas na gelukige kliente kan my kontak op 074 925 5191

Patio stel wat ok uit is
03/10/2025

Patio stel wat ok uit is

Op vou rakke vir n staletjie gemaak vir n klientKan my kontak by 074 925 5191
03/10/2025

Op vou rakke vir n staletjie gemaak vir n klient
Kan my kontak by 074 925 5191

Paar hout goedjies wat ons maak en nog baie meer ons werk ok van die klient se plane af kan ons skakel op 074 925 5191
13/08/2025

Paar hout goedjies wat ons maak en nog baie meer ons werk ok van die klient se plane af kan ons skakel op 074 925 5191

Pop stoeltjies
13/08/2025

Pop stoeltjies

Address

Mossel Bay
6506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andre houtwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Andre houtwerk:

Share