07/11/2026
โผ๏ธSPRINGMIELIE SILLY SEASONโผ๏ธ
Ons wys graag vir julle ons Kersfees SpringMielies ๐
๐ฒ Ons is mal oor hoe oulik hierdie boksies lyk!
Kersfees SpringMielie geure:
โ๏ธBiscoff
โ๏ธLemon Creams
โ๏ธApple, Cranberry &Cinnamon
โ๏ธBlueberry Cheesecake
โ๏ธChoc-Mint
โ๏ธChoc-Cherry
Onthou ook om n persoonlike briefie by te las wanneer jy jou bestelling plaas - dit is so n oulike geskenkie! ๐ค๐
๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ๐ฒ