REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL

REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL Waar pas Jesus in jou lewe?
(2)

31/05/2026

18 jaar gelede het ons die boekwinkel begin met die roeping in ons harte om die Evangelie op hierdie manier te deel....
En in hierdie 18 jaar het ons so baie beleef...
Lag, huil, bid, liefde, hoogtepunte, laagtepunte, suksesse, mislukkings, vriendskappe, verliese, geleenthede benut, foute gemaak en elke dag meer en meer geleer van Sy Genade....🌻🌻
Daar is soveel herinneringe wat ek altyd in my hart sal koester.... soos toe ons in 2016 in Langeberg Mall kon intrek...💕
In hierdie laaste weke was daar ook dierbare mense wat opgedaag het om te ons te bemoedig, wat vir ons kom bid het, gehelp het om te pak toe my kop moeg gedink was, wat ietsie te ete gebring het en kom help skoonmaak het.... elkeen van julle het die oppak vir ons draagliker gemaak.🥺
Vandag was n bittersoet afskeid toe ons die deure vir oulaas gesluit het.... hartseer dat dit verby is, maar ook dankbaar vir 18 jaar wat ons die voorreg gehad het om op die wyse die Woord van God te kom versprei.....
Baie dankie aan elkeen wat ons deur die jare ondersteun het.

30/05/2026
23/05/2026

24 May 2026
Ons is OOP/We are OPEN
09:00 - 13:00

22/05/2026

Ons het al hierdie rakke ens wat nuwe eienaars benodig.
Kom kyk gerus.- pryse op die foto's
Al these items are in need of new owners.
Have a look. Prices on the pictures
Collection at Redding Boeke en Bybels, Langeberg Mall, Mosselbay

17/05/2026

‼️Bybels op SALE‼️
‼️Bibles on SALE‼️

16/05/2026

17 Mei 2026
Ons is OOP / We are OPEN
09:00 - 13:00

Sjoe, die het my vanaand in trane.
15/05/2026

Sjoe, die het my vanaand in trane.

“Lord I’m Tired” is an emotional contemporary Christian worship song inspired by the atmospheric worship sound and heartfelt lyrical style associated with Ph...

Winkelrakke te koop.Voorraad wat op die foto's is, is NIE ingesluit in die pryse NIE.Koper moet self reel vir afhaal en ...
14/05/2026

Winkelrakke te koop.
Voorraad wat op die foto's is, is NIE ingesluit in die pryse NIE.
Koper moet self reel vir afhaal en vervoer van rakke.

Address

Langeberg Mall
Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27446954353

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL:

Share

Category