X-Treme Outdoors

X-Treme Outdoors Fishing Tackle shop

WERNER DU PREEZE dankie vir jou ondersteuning!!  Ons vertrou jy gaan sommer baie visse land - ons wag vir die foto's!  '...
19/09/2026

WERNER DU PREEZE dankie vir jou ondersteuning!! Ons vertrou jy gaan sommer baie visse land - ons wag vir die foto's!


'




Stywe lyne🎣

19/09/2026
Môre Hengelaars en vriende Saterdag 19 September 2026 & volgens die solunar teorie is vandag 'n GOEIE DAG vir hengel.   ...
19/09/2026

Môre Hengelaars en vriende

Saterdag 19 September 2026 & volgens die solunar teorie is vandag 'n GOEIE DAG vir hengel. Solunar Aktiwiteite: HOOG

Beste tye van die dag om te hengel:
5h39 tot 7h39. (beste tyd)
10h56 tot 11h56
18h03 tot 20h03 (beste tyd)

Hoogwater: 9h11 & 21h49
Laagwater: 15h32

Stywe lyne 🎣

🚨RAFFLE WENNER - Vrydag 18 Sept 🚨Baie geluk JOHAN LAZENBY - mag jy baie visse vang met hierdie nuwe "Spin Combo" van jou...
18/09/2026

🚨RAFFLE WENNER - Vrydag 18 Sept 🚨

Baie geluk JOHAN LAZENBY - mag jy baie visse vang met hierdie nuwe "Spin Combo" van jou!

Dankie aan elkeen wat 'n kaartjie of tien gekoop het! Sonder julle is hierdie geleentheid nie moontlik! Ons waardeer dit opreg.

Stywe lyne 🎣

JACO FOURIE het vir ons 'n paar foto's gestuur ..... ons plaas dit graag.  Hul is tans nog in Hentiesbaai - sy visgerei ...
18/09/2026

JACO FOURIE het vir ons 'n paar foto's gestuur ..... ons plaas dit graag. Hul is tans nog in Hentiesbaai - sy visgerei is by ons aangekoop & hy het ook 'n vinnige "lessie" gekry oor hoe om 'n "FG knot" te maak! Geniet julle tydjie in Namibië - 🎣

Plek: Hentiesbaai
Lengtes : Kabeljou 75cm
Galjoen 38cm (6 gevang)
Kolstert 25cm

Gewigte: Kabeljou 4.4kgs
Galjoen 1.01kg
Kolstert 0.44kg

Stywe lyne 🎣

Môre Hengelaars en vriende Vrydag 18 September 2026 ..... volgens die solunar teorie is vandag 'n GOEIE DAG vir hengel. ...
18/09/2026

Môre Hengelaars en vriende

Vrydag 18 September 2026 ..... volgens die solunar teorie is vandag 'n GOEIE DAG vir hengel. Alle ander hengeltoestande lyk nog altyd nie so goed nie. Lugdruk is hoog (1034hPa), die watertemperatuur baie laag (13°) & 'n sterk Ooste wind word vanaf 10h00 voorspel (42km/h). Solunar Aktiwiteite: HOOG

Beste tye van die dag om te hengel:
4h47 tot 6h47🐟🐟🐟
10h04 tot 11h04🐟🐟
17h13 tot 19h30🐟🐟🐟

Hoogwater: 7h40 & 19h54
Laagwater: 13h31

Stywe lyne 🎣

WINSTON SECONDS het saam met klein Cameron vandag homself kom bederf!  Dankie ou Winston vir jare se ondersteuning! Geni...
17/09/2026

WINSTON SECONDS het saam met klein Cameron vandag homself kom bederf! Dankie ou Winston vir jare se ondersteuning! Geniet jou nuwe stok!





Stywe lyne 🎣

Morning Anglers and friends Thursday 17 September 2026 & according to the solunar theory today is a GOOD DAY for fishing...
17/09/2026

Morning Anglers and friends

Thursday 17 September 2026 & according to the solunar theory today is a GOOD DAY for fishing. Other fishing conditions remain unfavourable. The air pressure is very high (1034 hPa), the water temperature is cold (13°C) and the weather bureau forecasts a strong ESE wind blowing during the day. Solunar Activity is HIGH.

Best times of the day for fishing are:
9.17h to 10.17h🐟🐟
16.23h to 18.23h🐟🐟🐟

Low tide: 12.44h
High tide: 6.53h & 19.04h

Tight lines 🎣

Môre Hengelaars en vriende Woensdag 16 September 2026 & vandag is glad nie 'n  hengeldag nie.  Dit reën tans redelik har...
16/09/2026

Môre Hengelaars en vriende

Woensdag 16 September 2026 & vandag is glad nie 'n hengeldag nie. Dit reën tans redelik hard, 'n onplesierige SSW wind waai reeds sterk, die lugdruk styg skerp tot 1032/33 hPA..... watertemperatuur 13°C!!! Solunar GEMIDDELD, maar vir gesondheidsredes - bly warm & droog by die huis!

Vir die wat wel braaf genoeg is om te gaan hengel - hier volg die beste tye van die dag:

8h37 tot 9h37🐟
15h35 tot 17h35🐟🐟
23h33 tot 0h33🐟

Hoogwater: 6h18 & 18h30
Laagwater: 12h10

Stywe lyne 🎣

🔥 More details about the raffle to follow on WhatsApp.-> If you want to be part of this raffle and any future raffles se...
15/09/2026

🔥 More details about the raffle to follow on WhatsApp.

-> If you want to be part of this raffle and any future raffles send your name and surname to:
Jan - 084 695 1701
Elsa - 084 408 3758
Leon - 071 878 9395 so you can be added on our whatsapp group.

Address

Langeberg Mall
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when X-Treme Outdoors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to X-Treme Outdoors:

Share

Category